Mind-Body-Soul Gastehuis @ Featherbrooke Estate
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 28 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lazy Cisticola-singel 101, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1746, Gauteng
-
Vanaf
R650R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mind-Body-Soul bied gerieflike oornagverblyf in 2 knus gastekamers in die eienaar se huis op die Featherbrooke Landgoed in Krugersdorp. Dit grens aan die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine en die huis het ook 'n fisiomasseringateljee vir moeë reisigers.
Die ruim gastekamers bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Die Blou Executive-koningkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spabad, wasbak en 'n toilet. Die Geel Standaard-dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, 'n lessenaar en gratis WiFi in die kamers.
Gaste het toegang tot die eienaar se leefarea en volledig toegeruste kombuis as hulle 'n maaltyd wil voorberei. Die landgoed is vir pragtige wandelpaaie al langs die stroompie bekend en beskik ook oor 'n muurbalbaan, tennisbaan, buite-gimnasium, skaatsplankpark, krieketnet, sokkerveld en 'n netbaloefenbaan.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lazy Cisticola-singel 101, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1746, Gauteng
- Gaste dink Mind-Body-Soul Gastehuis @ Featherbrooke Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lazy Cisticola-singel 101, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1746, Gauteng