Mountain Magic 3
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 404 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mountain Magic 3 bied unieke selfsorgverblyf in 2 opgeknapte skeepsvraghouer en dit spog met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte, die kronkelende riviere en die betowerende Outenique-berge. Dis die ideale verblyf vir 'n rustige wegbreek uit die besige stad en vir gaste wat die ongelooflike Tuinroete wil verken.
Die skeepsvraghouer bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. 'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar vir diegene wat moet werk.
Die skeepsvraghouer lei na 'n kuierarea buite met 'n etenstafel, warmbad, hangmat en braaigeriewe. Gaste kan lekker daar kuier en die uitsig geniet. 'n Buitebad en -stort is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Leigh Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Touwrivierweg, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Magic 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Touwrivierweg, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom