OakHaven
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
OakHaven bied n sakpas goed toegeruste "heat and eat" oornagkamer in die eienaar se privaat woning aan reisigers en besigheidslui. Dit is op dieselfde perseel as die gewilde Dennesig Kothuis. OakHaven is naby die hospitaal, skole, restaurante en winkels.
Die kamer het 'n dubbelbed, lessenaar en 'n klein badkamer met 'n stort. Daar is 'n koffiestasie met tuisgemaakte beskuit, asook 'n mikrogolfoond, en yskassie. Breekware en eetgerei, asook handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n privaat ingang met veilige parkeerplek agter 'n geslote hek. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
OakHaven is op 'n gewilde voetslaan- en bergfietsryroete. Daar is verskeie rotspoele en pragtige fynbos op die roete. Ceres Gholflandgoed is net 1,2 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink OakHaven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom