Ocean View 303
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 26, Ocean View 303, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View 303 is ’n selfsorgwoonstel met ’n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is in Bloubergstrand. Die ligging is uitstekend vir vakansie- en sakereisigers en is naby die strand, gewilde restaurante, kroeë en koffiewinkels.
Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die gedeelde badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het ’n gerieflike bank en ’n platskerm-TV teen die muur wat Netflix het. Gratis WiFi word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 646
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Boulevard 26, Ocean View 303, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View 303 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 26, Ocean View 303, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap