Orca Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 140
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Len S - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, comfortable and refreshing.
Nicia P - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolute bliss.
Megan T - Jan 2024
Algehele gradering
We had a ball of a time, I will recommend it anytime to anyone.
Andra B - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne kuiertjie.
Ruan J - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Orca Cottage se terugvoer
Hi Ruan, Dankie vir jou resensie. Ons is so bly julle het jul tyd by Orca cottage geniet. Ons hoop ons kan jul gou weer hier terug verwelkom. Marina & Duncan
Lynette L - Apr 2023
Algehele gradering
Stil, rustig, goed toegerus.
Orca Cottage se terugvoer
Beste Lynette, Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly ons kon jul ons see huis aanbied vir 'n blaaskans. Ons hoop ons sien jul gou weer. Vriendelike groete, Marina & Duncan
Schalk B - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike en ruim verblyf.
Orca Cottage se terugvoer
Beste Schalk, Dankie dat jul die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons hoop jul kan weer een van die dae hier kom rus. Vriendelike groete, Marina & Duncan
Sonette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, heerlike kuierhuis en Marina is altyd daar om te help.
Lees meerMarius S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlike ontvangs vanaf die eienaar en ook weer toe ons die plek verlaat.
Abraham Christopher K - Okt 2022
Algehele gradering
Very good.
Annebelle W - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, terapeties.
Jered K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker, stil, rustig en verfrissend.
Lizelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Jered K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kirshni N - Jan 2022
Algehele gradering
Was most convenient and comfortable.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orca-singel 57, Brittannia-reef, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap