Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Serendipity

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 30, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 250 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Our Serendipity is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Daar is nog 'n stapelbed in die leefarea. Die ander twee badkamers het ook storte. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en yskas-vrieskas toegerus. Die sentrale etenstafel het sitplek vir 6 en die aangrensende sitarea het 'n binnebraai, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe sodat gaste die see-uitsig in die verte kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby die strand en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Blouvinstraat 30, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 30, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ca0a3d644dccadf0d6096047dd357991f82c05ad9740f8fe4cba5b4338312c9174ae1916ae8a664e368f867e66b734fc5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 9) 30 Blouvin Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.806073136009 20.051499482823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem