RuaWilla
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Braham Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Minette S - Mrt 2024
Algehele gradering
"Healing" alleen-wegbreek.
Lees meerRuaWilla se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groetnis
RuaWilla
Vanessa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik!
Marietjie S - Feb 2024
Algehele gradering
Uit-stekend!
RuaWilla se terugvoer
Beste Marietjie
Baie dankie vir jou terugvoer - hoop ons sien jou weer.
Groetnis
Cherie G - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig en rustig. Wens ons kon langer gebly het.
Carla S - Des 2023
Algehele gradering
Dit is nog een van die beste plekke waar ons al gebly het.
RuaWilla se terugvoer
Hallo Carla,
Bly as jy dit geniet het by ons.
Groetnis
RuaWilla
Henri A - Nov 2023
Algehele gradering
Best stay in 2023 thus far.
Lees meerRuaWilla se terugvoer
Hallo Henri, baie dankie vir die positiewe terugvoer - Ons hoop jy kan spoedig weer by ons tuisgaan.
Groetnis
Zelda L - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning plek.
RuaWilla se terugvoer
Dankie Zelda,
Bly julle het dit geniet - Hoop die res van jul honeymoon was ook lekker!
Groetnis
Braham
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom