Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seaview-rylaan 15, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 650R1 403 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See is in Franskraal en bied 'n uitsig oor die rotsagtige kus net oorkant die pad.
Die huis bied slaapplek aan vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers waarvan die een 'n bad, wasbak en 'n toilet het, en die tweede een het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n privaat aparte woonstel wat sekere tye van die jaar ook uitverhuur word(aparte ingaan en parkeer area).
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ruim sit area met genoeg sitplek vir almal. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n lieflike see uitsig. Daar is ook 'n braai-area agter onder die Melkhoutbome.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Clyde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Seaview-rylaan 15, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seaview-rylaan 15, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom