San Lameer Villa 1914
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 1914 is op San Lameer Landgoed. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en bied iets vir die hele gesin. Die 200 ha-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die villa bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is ook 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en toegang tot 'n grasperk.
Die leefarea het lugversorging en lei na 'n onderdak patio met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n tuinuitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 1914 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1914, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal