Sanroc
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Rafniastraat 6, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sanroc bied selfsorgverblyf langs die strand in die kusdorpie St. Helenabaai.
Hierdie eenheid is op die grondverdieping en die eienaars woon op die boonste verdieping.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n binne-buitestort. Die slaapkamer lei na die leefarea wat 'n eetarea en 'n kombuisarea het.
Die kombuis het 'n etenstafel, 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het oorgenoeg sitplek en 'n ekstra etenstafel met 5 stoele waar gaste saam etes kan geniet. Beperkte WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die onderdakhoutdek wat 'n loopvlak het wat na die strand lei.
Die eenheid het 'n privaat ingang en daar is braaigeriewe op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rafniastraat 6, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Sanroc het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Rafniastraat 6, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap