Santini Village 49
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Claudia Z - Jan 2024
Algehele gradering
Well equipped, relaxing, and spacious accommodation for 4 adults and 2 kids.
Lees meerSantini Village 49 se terugvoer
Claudia, thank you for bringing the oven and dust in the cupboard to my attention. It was my oversight to not inspect it thoroughly. Despite the busy season, there is no excuse for my neglect. I humbly apologise. Thank you for your other positive feedback. Regards
Charmaine V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, het dit baie geniet.
Santini Village 49 se terugvoer
Baie dankie vir resensie Charmaine.
Daar was nie gekommunikeer aan my dat julle met n sleepwaentjie reis nie, anders sou ek julle ingelig het dat geen parkering op gras toelaatbaar is nie. Daar was wel 2 parkeerplekke vir 49 aan jou gekommunikeer.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-rylaan, Santini Village 49, Plettenbergbaai, 6600 , Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom