Shell on the Seashore
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 106
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Kavilan M - Okt 2023
Algehele gradering
A beautiful and peaceful stay. Great service, very clean and neat.
Willie D - Okt 2023
Algehele gradering
The apartment was very clean and close to the beach.
Lees meerZelda E - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Danie B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie stil.
Heine P - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Roelien B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan.
Shell on the Seashore se terugvoer
Hi Roelien,
Dit is wonderlikke nuus!
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Kyk na julle en dankie.
Belinda N - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely peaceful place and very clean.
Shell on the Seashore se terugvoer
Hi, Belinda
I am so elated to hear you enjoyed your stay.
We hope to welcome you back soon.
Leonard M - Feb 2023
Algehele gradering
This was and always be an excellent place to stay, convenient, clean and safe.
Shell on the Seashore se terugvoer
Hi Leonard,
Thank you for your continued support.
Always a pleasure to welcome you guys.
Teresa K - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek! Fantasties!
Shell on the Seashore se terugvoer
Teresa dankie, jou resensie maak my hartjie sommer baie bly.
Hein V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Shell on the Seashore se terugvoer
Jong, jou resensie maak my hart sommer baie bly. Dankie. Teresa.
Philip C - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike pragtige woonstel, naby aan alles en met 'n pragtige uitsig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Naomi C - Des 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflike waarde vir geld.
Shell on the Seashore se terugvoer
Hi Naomi
Vreeslik bly om dit te hoor.
Dankie vir julle.
Mooi bly!
Belinda N - Des 2022
Algehele gradering
Value for money, short distance to travel. cleanliness, friendly staff.
Shell on the Seashore se terugvoer
So happy to hear that Belinda!
Looking forward to your next visit. Take care
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Karin D - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet.
Shell on the Seashore se terugvoer
Dit maak my hart so bly julle!
Kom kuier gou weer.
Annerine G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en oulik.
Shell on the Seashore se terugvoer
Sulke mooi woorde.
Baie dankie Annerine. Sien uit na die volgende kuier.
Chantelle C - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Shell on the Seashore se terugvoer
Dankie Chantelle. Kyk mooi na julle.
Tumelo L - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker geleë.
Shell on the Seashore se terugvoer
Baie bly julle.
Kom. Kuier gou weer.
Cobus G - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Shell on the Seashore se terugvoer
Bly om dit te hoor Cobus.
Sien uit na die volgende kuier.
Jacobus S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Shell on the Seashore se terugvoer
Hi Jacobus
Baie bly om dit te hoor!
Sien uit na die volgende kuier.
Gerhard G - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, privaat en veilig.
Shell on the Seashore se terugvoer
Baie bly om dit te hoor.
Dankie julle.
Mariolise V - Nov 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het! Naby an alles en die strand.
Shell on the Seashore se terugvoer
Maak hy Hart so bly!
Jan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik. So goed soos op die strand. Toegeboude balkon kyk nie direk op die see uit nie, maar die noordelike uitsig gee die besonderse voordeel vir die noorde-windjie om die eenheid lekker af te koel op 'n warm somersdag-/aand.
Shell on the Seashore se terugvoer
Hi Jan
Vreeslik bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Andre R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Shell on the Seashore se terugvoer
Dankie Andre
Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Kathy S - Jan 2020
Algehele gradering
A very comfortable, clean and tourist friendly place. We thoroughly enjoyed our stay.
Shell on the Seashore se terugvoer
Hi Kathy,
We are so happy that your stay was enjoyable and comfortable and we look forward to seeing you again soon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 89, Montrose 203, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal