St Helena Bay Holiday Home
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-singel 18, St. Helenabaai, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
St Helena Bay Holiday Home is 'n netjiese selfsorghuis in St. Helenabaai was aan die Weskus geleë is. St. Helenabaai is ongeveer 1 en 45 minute se ry vanaf Kaapstad en bied wit strande en 'n groot verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en kroeë.
Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste , asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 1 bed omskep kan word en ook ingeboude kaste. Elke slaapkamer het ekstra duvets, badhanddoeke en handehanddoeke. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n broodrooster met 4 gleuwe, ketel, strykplank, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Die eetarea het 'n sessitplek-etenstafel met stoele en die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n dek met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Daar is 'n enkelmotorhuis asook addisionele parkeerplek voor die oprit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Seal-singel 18, St. Helenabaai, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink St Helena Bay Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-singel 18, St. Helenabaai, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom