Tandala Hills
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Plaas 471 Droogekloof Deel 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Tandala Hills is 'n rustige selfsorg-boslodge in die middel van die ongerepte skoonheid van die Waterberge en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 tripelstapelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n buitebad en -stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus en daar is gemaklike sitplek in die sit- en eetarea. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n vuurmaakplek met sitplek. Gaste kan in die swembad swem, op die groot stoep ontspan of staptogte op die wildroetes wat deur die omliggende bos vleg, aanpak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christoff Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- R516, Plaas 471 Droogekloof Deel 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Tandala Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Plaas 471 Droogekloof Deel 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom