Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 486
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Yolande T - Mei 2024
Algehele gradering
Extremely pleasant with lovely friendly people.
Petrus T - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Basie V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Matilda B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese verblyf.
Flip L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustige en stil omgewing.
Elzabe B - Apr 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Christo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend! Sal aanbeveel vir enige persoon.
Paul R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons gaan weer soontoe.
George S - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en ongelooflik rustig.
K T - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek wens dit was nader, dan was ons elke naweek by Tarantula!
Robert D - Mrt 2024
Algehele gradering
No further comment.
Eleonor En Gert D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Edrich A - Feb 2024
Algehele gradering
Great!
Tobie V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Hennie C - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend, als wat nodig is na 'n lang rit.
Jeanine T - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspannend. Fantastiese uitsig op die Karoo.
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker plattelandse gasvryheid en wonderlike mense.
Eleanor K - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike slaapplek, sal beslis weer oorbly.
Brand C - Jan 2024
Algehele gradering
Karoo gasvryheid op sy beste.
Ivana V - Jan 2024
Algehele gradering
Stilte, vrede en pragtige berge waarop jy uitkyk.
Renthia W - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Marisa S - Des 2023
Algehele gradering
Geskikte oornag plekkie.
George O - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid met 'n mooi uitsig.
Chris G - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf - met uitsig oor die berge.
Carina S - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend, vrede.
Jano T - Des 2023
Algehele gradering
Privaat, netjies, mooi uitsig, sonopkoms was mooi, grasperk as afronding.
Kim C - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Jillian B - Nov 2023
Algehele gradering
Outstanding value for money.
Eddy M - Okt 2023
Algehele gradering
Everything was perfect.
Elsore Grobler G - Okt 2023
Algehele gradering
Daar is rus vir jou siel.
Faith T - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik. Die gasvryheid is uit die boeke.
Manie G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi met alles en meer wat verwag word.
Simon F - Sep 2023
Algehele gradering
Best spot ever.
Kim V - Sep 2023
Algehele gradering
A very clean and comfortable separate unit with everything you need.
Lees meerRene J - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Frikkie J - Sep 2023
Algehele gradering
Die kamer is uitsekend toegerus en was netjies skoon - dit het ook beligting tydens 'load-shedding'.
Charlotte M - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike en veilige selfsorg-chalet.
Jannie S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met mooi uitsig.
Magdalena H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gawe ontvangs gehad. Wooneenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Was heerlik om daar te kon gebly het.
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Rustige akkommodasie, netjies en daar was voorsiening gemaak vir beurtkrag.
Reze B - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Elmarie D - Aug 2023
Algehele gradering
Stomgeslaan deur weelde, ruimte en toerusting.
Karin M - Aug 2023
Algehele gradering
Blommekyk.
Hanri P - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, privaat, skoon en pragtige natuurskoon om te geniet.
Elzabe B - Aug 2023
Algehele gradering
Super lekker blyplek.
Pete-dawid W - Aug 2023
Algehele gradering
Baie skoon en volledig toegeruste woonstel.
Nico U - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, alles perfek.
Marinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Alles skoon, netjies en in werkende toestand.
Estelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en gerieflike verblyf.
Sean F - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect for our needs.
Sonja B - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte oorslaap op pad na en terug van Kgalagadi.
Diana M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam! Het welkom gevoel, lekker oorgebly!
Theo T - Jun 2023
Algehele gradering
Alle verwagtinge is oortref.
Mark C - Mei 2023
Algehele gradering
The perfect stopover in Calvinia, with a warm reception and well-apointed living spaces.
Robert J - Mei 2023
Algehele gradering
Die heel beste akkommodasie in Calvinia.
Hennie B - Mei 2023
Algehele gradering
Altyd baie goed.
Marinda B - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld! Alles was skoon, netjies en gerieflik.
Werner M - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie rus en verfrissend. Groot grasperkarea en die swembad en bome is 'n wen!
Brigitte S - Mei 2023
Algehele gradering
Luxury, private, stunning views of the Karoo.
Hugo V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar bly. Dankie.
Andrew L - Apr 2023
Algehele gradering
We stayed in unit 3, has everything you need to self cater, lovely view of mountains.
Pikkie F - Apr 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Koos R - Apr 2023
Algehele gradering
Gawe eienaars en baie vriendelik.
Johann K - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam, lekker en netjies soos altyd!
Jan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf met atmosfeer!
Irene O - Mrt 2023
Algehele gradering
Die eenheid is uitstekend geleë en gasvryheid uit die boonste rakke.
Alberdina (ina) V - Mrt 2023
Algehele gradering
A very spacious house with a beautiful view on the Hantam mountains.
Amanda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename atmosfeer en gerief.
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ruim en netjiese woning in rustige omgewing.
Zelda T - Feb 2023
Algehele gradering
Soos altyd, 100%.
Alta V - Feb 2023
Algehele gradering
Tarentula het ons verras.
Gerrie G - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese Hantam-verblyf.
Steve L - Jan 2023
Algehele gradering
Third time there, as always, very good.
Peter T - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Ewald L - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie!
James M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chris D - Jan 2023
Algehele gradering
Lafenis.
Cornelia S - Des 2022
Algehele gradering
Net oornag.
Beatrice M - Des 2022
Algehele gradering
Die verblyf is absoluut asemrowend. Die rustigheid is baie terapeuties as mens wil wegbreek van die besige stadslewe.
James M - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename ligging.
Hantie P - Des 2022
Algehele gradering
Sielerus en uitstaande gehalte.
Sicco P - Des 2022
Algehele gradering
A lovely stay at a well run and homely self catering guesthouse.
Minette G - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
George O - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike, stil oornagplek.
Leigh B - Des 2022
Algehele gradering
A perfect overnight stop for us.
Irma H - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Verblyf was luuks.
Dawid V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en die uitsig is baie mooi.
Lenie J - Okt 2022
Algehele gradering
Net 'n aangename ervaring.
Chere M - Sep 2022
Algehele gradering
Topkwaliteit akkomodasie.
Hesmari F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie veilig en lekker gelee met 'n pragtige uitsig. Eenheid nommer 1 se kombuisware kan dalk net bietjie aangevul word.
David V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Petra S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en onberispelik.
Sandra J - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik hier oorgeslaap - die beste B&B waar ons 9 dae oorgeslaap het.
Colleen B - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable accommodation which suited our requirements.
Thys L - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend, sal enige tyd weer daar bly.
Isabel T - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige karoo-uitsig, rustig, groot spasie vir bakkie met kampwa.
Derick V - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, netjies.
Benjamin K - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Etienne D - Jun 2022
Algehele gradering
Eerstewêreldse afronding.
Tinus S - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut niks om oor te kla nie.
Antoinette L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir die koste van die verblyf.
Paul A - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect self-catering.
Annalie S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap op pad Kgalagadi toe.
Emile V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek tussen Kaap en Kgalagadi.
Rae V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Robert D - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Sarel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike Karoo-stilte, pragtige omgewing.
Gerrie G - Jan 2022
Algehele gradering
Topgehalte verblyf.
Christelle F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie hartlik ontvang en heerlik gebly.
Ciske L - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en rustige plek.
Adele M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike Karoo-verblyf en gasvryheid.
Jurgens H - Jan 2022
Algehele gradering
Salig gerus.
Wilma B - Des 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en voel soos huis.
Antonie S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Madeleen D - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en absoluut waarde vir geld!
Constanse B - Des 2021
Algehele gradering
Beïndruk en sal dit enige tyd aanbeveel!
Stefan W - Des 2021
Algehele gradering
Perfek.
Zelda T - Des 2021
Algehele gradering
Altyd 'n wenner. Netjies, skoon en gerieflik.
Jopie B - Nov 2021
Algehele gradering
Die beste in Hantamwêreld!
Hannelie L - Nov 2021
Algehele gradering
Perfek vir ’n lekker oorslaap en braai op pad!
Tarantula Guesthouse Unit 1 se terugvoer
Hallo Hannelie,
Ons is bly om te hoor jul het lekker gebly. Ongelukkig het die eenheid waarin jul gebly het nie toegang tot die swembad nie, jy sal sien op ons web tuiste dat dit n privaat swembad is vir eeneheid 3. Hoop om jul in toekoms weer te sien.
Vriendelike groete
Frans
Jan N - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf aan die kant van die dorp met pragtige uitsigte. Vir selfsorg-akkommodasie - alles wat mens nodig het is daar. Hoofeenheid het ook 'n lekker groot private grasperk, groot braaiplek en lekker stoep.
John H - Okt 2021
Algehele gradering
Pretty gardens, great view of Hantam Mountains, excellent bed.
Gert D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lizelle K - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, rustige en skoon plekkie.
Marietta B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Baie netjies en skoon. Interieur is keurig.
Johann K - Sep 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Pierre R - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige en veilige akkommodasie!
Roy S - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and relaxed.
Amanda H - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Christa V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en gemaklik.
Michael D - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike ruim selfsorg.
Louise W - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie keuse in Calvinia.
Annegret B - Jul 2021
Algehele gradering
Mooi geleë, stil en goeie geriewe.
Juan T - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, rustig en netjies. Alles is tops.
Wilfred T - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf
Christelle H - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent surprise after Google took us to wrong location.
Debora T - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Gert V - Jul 2021
Algehele gradering
Oornag op heen en terug reis na Kgalagadi.
Tjaart L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie mooi ligging, groot grasperk en lekker buitebraai.
Attie M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon akkommodasie. Die ligging is mooi, jy besef jy is op die platteland.
André P - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Leon S - Mei 2021
Algehele gradering
Voorheen ook al een aand oorgeslaap. Netjies met klein besonderhede vir gaste se gerief.
Mark S - Mei 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay and will soon be staying again.
Tertia E - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Marc H - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation. The cottage was really clean and well appointed. The electric blanket was an added touch for the chilly evening weather.
Gerhard L - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons voorkeur oorslaapplek!
Duane D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, groot en skoon.
Lona M - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Lees meerRiana D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi ruim kamers en pragtige uitsig.
Coreen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Pierre R - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige netjiese eenhede!
Linda D - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese gastehuis, als wat jy mag nodig hê. Swembad is lieflik.
Jac L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, prakties, privaat en mooi uitsig.
Marcel J - Jan 2021
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plek!
Abe D - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging, skoon en netjiese tuine. Lekker rusplek en stil. Net een groot probleem in eenheid waarin ons geslaap het: muskiete!
Fanie V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Gerhard K - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is baie mooi en baie gerieflik.
Elnie B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en elke sent werd.
Louis P - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Moes langer gebly het.
Jurina V - Des 2020
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met ons selfsorg eenheid.
Yadah L - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Wynand S - Des 2020
Algehele gradering
Puik!
Deon M - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n juweel tussen êrens en nêrens!
Jacques V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende oorslaapopsie. Lekker geswem. Heerlike lekker lugversorger.
Cobus P - Okt 2020
Algehele gradering
Ruim, skoon, netjies, voel soos huis.
Innes V - Sep 2020
Algehele gradering
Die wye ruimtes van die Noord-Kaap is sielsrus.
Jan J - Sep 2020
Algehele gradering
Middag en nag spandeer. Vriendelike ontvangs, netjies en baie goed toegerus!
Dorette V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Ben S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons verblyf by Tatarantula is van die beste wat ons nog ervaar het. Die kamer, badkamer, internet, kombuis enbraai en swembadfasiliteite is uitstekend en alles in 'n goeie werkende toestand . Die ligging op die rand van die dorp en met n onbelmmerde velduitsig werk ook goed.
Dawid B - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspanne. Lekker ruim vertrek.
Marcia V - Sep 2020
Algehele gradering
Hierdie is n amazing kuierplek!!
Soreen G - Aug 2020
Algehele gradering
Salig.
Karin D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Alberdina (ina) V - Mrt 2020
Algehele gradering
A perfect cottage to spend the night.
Maretha S - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging op die rand van Calvinia.
Chloe P - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasantly surprised!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam verras!
Ons het op 'n baie warm dag aangekom en was verras deur die pragtige oop en ruim gastehuis met 'n pragtige verfrissende swembad. Ons verblyf was so gemaklik en ontspannend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nigel B - Jan 2020
Algehele gradering
Best in Calvinia.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste in Calvinia.
Tarantula Guesthouse was absoluut fantasties. Puik swembad, sagte en skoon beddens, 'n pragtige badkamer en pragtige grasperke. Die eienaars is baie gasvry. Hierdie akkommodasie was die beste wat ons tydens ons vakansie gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rozane D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Marthie V - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Jacques S - Des 2019
Algehele gradering
Het lekker saam met ons vriende gekuier onder die boom voor eenheid nommer 1, lekker skaduwee en groen gras, eenhede baie netjies.
Ronel M - Des 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Jay-tee V - Des 2019
Algehele gradering
Very relaxing.
Hennie G - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Chanté V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut asemrowend.
Madeleen D - Des 2019
Algehele gradering
Puik soos altyd!! Nog nooit teleurgestel nie. Netjies, skoon en alles wat benodig word!!
Annemi B - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Annette V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Sal nooit weer op 'n ander plek oornag nie!
Anri H - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike plek.
Helet G - Des 2019
Algehele gradering
Uiters goed. Aangenaam. Oase.
Suzanne O - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful.
Tessa S - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Dit was baie lekker. Dankie vir die naweek, sal weer gaan.
Lynette R - Okt 2019
Algehele gradering
Ontspan en herlaai hier!
Hannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing.
Stanley F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie geniet en pragtig.
Tiaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Briljante plekkie.
Zelda T - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, skoon en netjies, goeie afwerkings, waarde vir geld!
Hennie D - Sep 2019
Algehele gradering
Die beste in Calvinia.
Madeleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Puik en absoluut waarde vir geld!
Brian S - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful view of distant mountains.
Carl V - Sep 2019
Algehele gradering
Outstanding accommodation in a superb setting.
Pierre U - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Magda G - Aug 2019
Algehele gradering
Oulik.
Jan D - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese Karoo-ervaring.
Kobus P - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlike blyplek. Baie netjies, skoon en alle geriewe.
Helena S - Aug 2019
Algehele gradering
Ideaal geleë, loopafstand vanaf die dorp met die pragtigste uitsig vanaf die stoep.
Theunis L - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjies en skoon.
Johan K - Jul 2019
Algehele gradering
Besonderse ligging met 'n lieflike uitsig. Die woning self is uitstekend ingerig.
Hennie G - Jul 2019
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, met eienaars wat moeite doen.
Heleen B - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, mooi uitsig, fantasties!
Frikkie N - Mei 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Daniel K - Mei 2019
Algehele gradering
Uitsonderlik! Totale bevrediging!
Dirk V - Mei 2019
Algehele gradering
Excellent location, spotlessly clean, fully equipped for self catering, quiet place. Full marks from us.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende ligging, silwerskoon, ten volle toegerus vir selfsorg, rustige plek. Volle punte van ons.
Tarantula Guesthouse is geleë op 'n groot privaat eiendom in 'n stil en veilige omgewing van Calvinia. Met uitsig oor die oop vlaktes met berge in die agtergrond. Ongelooflike plek. Die gastehuis is baie goed toegerus. Die dorp is loopafstand weg. Ons beveel Tarantula Guesthouse aan. Baie goeie waarde en ons sal weer daar bly as ons in daardie hoek van die wêreld in.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sybel S - Mei 2019
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Sharon B - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderful stopover.
Bennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese en skoonste selfsorg-eenheid waar ek nog was ─ uitstekende verblyf!
Frank W - Apr 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Craig T - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Hannes M - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, gerieflike eenheid in stil en veilige omgewing.
Aidene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning place.
Robert E - Mrt 2019
Algehele gradering
Een van die beste plekke wat ek al in oornag het.
Jaco D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was lekker gewees.
Reinier E - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, dit is wat mens in die Karoo wil sien. Baie netjies en skoon, die tuine is baie goed versorg.
Rudi S - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en sal weer gaan.
Alberdina (ina) V - Feb 2019
Algehele gradering
A spacious, very clean cottage with a beautiful view.
Frik C - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Jean R - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Ian M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en baie goed toegerus.
Johan B - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Francois M - Des 2018
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad na Upington.
Elize K - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Ilke M - Des 2018
Algehele gradering
Perfect.
George K - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, en baie netjies.
Kenny D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Terance F - Okt 2018
Algehele gradering
Very good value and neat.
Gerda K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en baie rustig met die plaas atmosfeer.
Tania C - Okt 2018
Algehele gradering
Brilliant, host very accommodating, would highly recommend!
Millie M - Okt 2018
Algehele gradering
'n Absolute luukse om in tuis te gaan.
Lees meerDerrick S - Okt 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en nog meer.
Dawie R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie ruim en netjies.
Estelle A - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike en perfekte blyplek!
Retha-mari G - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was regtig lekker!
Duncan F - Sep 2018
Algehele gradering
One of the better guest houses.
Andre C - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Willem B - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese geriewe en mooi uitsig.
Ilze C - Aug 2018
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel.
Ilza F - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Renate V - Aug 2018
Algehele gradering
Puik verblyf!
Elsa V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Barry M - Aug 2018
Algehele gradering
Puik.
Wilma L - Jul 2018
Algehele gradering
Beslis 'n plek wat ek kan aanbeveel vir mense wat 'n skoon, netjiese en luukse atmosfeer soek met vriendelike eienaars.
Lize H - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Ursula V - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en modern met heerlike landelike rustigheid.
Chris V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Elsade K - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly met als perfek.
Marlene V - Jun 2018
Algehele gradering
Tien uit tien!
Judy Z - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan met die nodige verhittingsstelsels.
Heidi F - Jun 2018
Algehele gradering
Puik, gerieflik en awesome.
Mrs. D S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, 'n vriendelike en behulpsame gasvrou en lekker slaap is die regte woorde.
Bessie C - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig en vreeslik netjies.
Pietie V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en baie netjies!
H D - Mrt 2018
Algehele gradering
Die 4de keer. Altyd puik.
Marie C - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename, gerieflike verblyf in pragtige tuin omgewing.
Melanie D - Feb 2018
Algehele gradering
Extremely satisfied!
Pieter D - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Cedric D - Jan 2018
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Susan B - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties. Vyfster.
Adele V - Jan 2018
Algehele gradering
Nice, clean, neat place with a wonderful view of the mountains.
Wimpie O - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker oase in die Noord-Kaap!
Dirk K - Des 2017
Algehele gradering
Ongekende rustigheid, netheid en skoonheid.
Elise S - Des 2017
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die verblyf baie geniet.
Pragtig gebou, ruim, rustig and stil met 'n pragtige uitsig. Dankie Tarantula, julle sien ons weer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jaco R - Des 2017
Algehele gradering
Awesome definitief aanbeveel vir almal.
Lees meerMarette V - Des 2017
Algehele gradering
Puik, netjies, rustig en skitterende diens!
Petrucia V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi, heerlik gebly, sal verseker weer daar bly.
Suzanne M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek. Netjies en baie gerieflik. Kom beslis weer.
Patricia & Vincent H - Sep 2017
Algehele gradering
Enjoyed the quietness, the well appointed apartment and the panoramic view.
Lees meerWynand M - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties
Elsebe B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie skoon, gerieflike, veilige akkommodasie met natuurskoon.
Estelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Sommer volpunte vir hierdie heerlike verblyf!
Adrian H - Aug 2017
Algehele gradering
Very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker.
'n Wonderlike oornag bestemming. Die swembad kan lekker wees in die somer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Estelle E - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, het heerlik gebly!
Phil D - Jul 2017
Algehele gradering
Die omgewing is baie mooi en lekker rustig.
Bertus C - Jul 2017
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar.
Andre C - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekende verblyf.
Hein O - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese verblyf op die rand van Calvinia.
Lita B - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, lieflike plek.
Floris V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie verwelkomend.
Roelf V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste kothuise.
Wida C - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Liesbet K - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly!
Willie (wilhelm Reinhardt) R - Jun 2017
Algehele gradering
Besonders netjies en uitstekende waarde vir geld.
Lees meerAnneline V - Mei 2017
Algehele gradering
Verrassing in Calvinia.
Corneel M - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike verblyf.
Duane D - Apr 2017
Algehele gradering
Alles.
Bertie J - Apr 2017
Algehele gradering
Baie baie netjies, goed ingerig, sielskos.
Marius G - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Francois M - Apr 2017
Algehele gradering
Net een nag oorgbly en dit was heel aangenaam.
Sarel S - Apr 2017
Algehele gradering
Het my stoutste verwagtinge oortref, alles was prima, gaan self weer terug en al my vriende gaan weet van Tarantula.
Venetia S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
George G - Jan 2017
Algehele gradering
Kan heelhartig aanbeveel!
George O - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend, sal dit vir almal aanbeveel.
John Paul L - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagfasiliteit!
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Hier vind jy vrede!
Clignette H - Des 2016
Algehele gradering
Lieflike verblyf!
Boet T - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik en puik!
Nicolene V - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Francois G - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Adel V - Des 2016
Algehele gradering
'n Definitiewe terugkeer.
Corne B - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker met baie mooi view van die berge.
Debbie S - Des 2016
Algehele gradering
Very clean, lovely accommodation.
Laura O - Des 2016
Algehele gradering
Na 'n lang reis kon ons heerlik ontspan in 'n rustige pragtige huisie en tuin.
Amore V - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese, gereiflike akkomodasie met alles wat jy nodig het. Oase in die Karoo!
Ulanda B - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing met pragtige oopplan-verblyf met baie ruimte!
Linda D - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie, veilige oornagplek vir 1 of meer. Aangename eienaars.
Cornie G - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met genoegsame privaatheid en uitstekende waarde.
Nicolene F - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Francoise J - Sep 2016
Algehele gradering
Ons was drie volwassenes en het in die grasdakhuis gebly. Puik is al wat dit kan beskryf!
Marietjie V - Sep 2016
Algehele gradering
Die beste!
Andre C - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was asemrowend en baie rustig. kon nie vir beter vra nie!
Liezel D - Sep 2016
Algehele gradering
Uiters netjies, verwelkomend en goed toegeruste verblyf.
Hester K - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Magriet N - Aug 2016
Algehele gradering
Alles wat ek van selfsorg verwag was daar.
Phil G - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Hannelle S - Aug 2016
Algehele gradering
Gewaarborgde tevredenheid.
Lees meerWarren M - Aug 2016
Algehele gradering
Fantastic experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ervaring.
Beautiful rustige plek. Die kamers is baie goeie waarde vir geld, netjies en snoesig. Die personeel is vriendelik en professioneel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Miemie B - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Gesellig, gerieflik met pragtige uitsig op die berge.
Gert D - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstaande akkommodasie.
Yvette H - Jul 2016
Algehele gradering
Vyfster deur en deur!
Lees meerTelana V - Jul 2016
Algehele gradering
Stunning plek en mense.
Dirk U - Jul 2016
Algehele gradering
Besonders.
Roelf V - Jun 2016
Algehele gradering
'n Pragtige en heerlike S/S gastehuis.
Tarantula Guesthouse Unit 1 se terugvoer
Hallo Roelf, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit baie! Ek hoop julle het lekker gekuier by jul broer, hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer,
Groete,
Frans & Hendrina
Jacques M - Jun 2016
Algehele gradering
Private, luukse, netjiese, rustige verblyf en oor en oor waarde vir geld.
Tarantula Guesthouse Unit 1 se terugvoer
Beste Jacques, baie dankie vir jul review, ons wardeer dit baie en dis altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het,
Groete
Frans & Hendrina
John C - Mei 2016
Algehele gradering
Excellent and spotless!
Obie D - Mei 2016
Algehele gradering
Awesome!
Liezel V - Mei 2016
Algehele gradering
Beautiful setting, clean and friendly.
Marita J - Apr 2016
Algehele gradering
Puik!
Aldeleen J - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, baie gerieflik.
Susan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik! Awesome!
Sean V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker oorgeslaap.
Lees meerHenriette V - Des 2015
Algehele gradering
'n Absolute awesome plek.
Pieter D - Des 2015
Algehele gradering
Bly gerus hier.
Philip G - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Lees meerTarantula Guesthouse Unit 1 se terugvoer
Hallo Phillip,
Baie dankie vir jou pragtige review, dis vir ons altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het en hoop dat ons jul weer in die toekoms sal sien,
Groetnis uit Calvinia!
Frederik V - Aug 2015
Algehele gradering
Die verblyf was een woord: fantasties!
Tarantula Guesthouse Unit 1 se terugvoer
Beste Frederik, baie baie dankie vir jou mooi review, ons wardeer dit baie! hoop om julle weer te sien,
Groete
Frans
Celeste P - Jul 2015
Algehele gradering
'n Juweel in die Karoo.
Keith L - Mei 2015
Algehele gradering
Extremely good!
Frank C - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent - well appointed unit - excellent service and friendly owners.
Tinus F - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing en blyplek met geriewe word goed onderhou en daar is alles wat nodig is.
Earl D - Jan 2015
Algehele gradering
Had enjoyable stay!
Tanya C - Des 2014
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Retha D - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan, was 'n fantastiese oornag blyplek op pad na die Noord-Kaap.
Madelaine M - Sep 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Alliston W - Sep 2014
Algehele gradering
Five stars all round!
Eugene T - Aug 2014
Algehele gradering
Prima verblyf!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat 7, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom