The Bellabi Suite
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Bellabi Suite bied verblyf in 2 oopplanwoonstelle, elk met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n rustige woonbuurt in die hartjie van Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal opsie vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit stapafstand van die strand is.
Eenheid 1 is 'n woonstel met lugversorging wat slaapplek bied aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaaparea met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n koningingrootte-bed met kraakvars wit linne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en badhanddoeke word voorsien.
Eenheid 2 is 'n woonstel met lugversorging en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die eenhede is naby winkelsentrums en restaurante en die lughawe is net 6 km ver. Die bekende Humewood Gholfbaan is 2 minute se ry van die verblyf af. Nelson Mandela Universiteit is ook net so 4 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eleanore Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink The Bellabi Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap