The Paperbark Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trichilia-straat 14A, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Paperbark Cottage bied pragtige selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van West Acres, Mbombela (Nelspruit). Dit is ideaal vir 'n wegbreek van die stadsgewoel.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 badkamers het 'n bad en 'n stort, onderskeidelik. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Vir gaste wat bietjie moet werk, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is op die perseel beskikbaar. Verder is daar 'n gymnasium met toerusting. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Trichilia-straat 14A, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trichilia-straat 14A, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18