The True Rock
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 45, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The True Rock is net 45 minute se ry vanaf Pretoria en is 'n bekoorlike bosveld-toevlugsoord wat omring word deur 'n lowerryke groen tuin wat heeljaar pragtig is. Die rustige verblyf is ideaal as oornagverblyf vir reisigers op die langpad.
Verblyf is beskikbaar in 'n Pelgrimsrus-styl dorpie met selfsorgeenhede Daar is slaapplek vir 80 gaste. Elke eenheid het sy eie badkamer en linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n volledig gelisensieërde kroeg op die perseel en gaste kan op sonnige middae by die swembad ontspan. Daar is ook 'n goed toegeruste speel- en TV-kamer met pooltafels en 'n veerpyltjiebord. Avontuurlustige gaste kan opwindende nabygeleë aktiwiteite reël insluitend wildritte, Zipline en selfs staptogte saam met olifante . Die verblyf is ook na aan 'n aantal gholfbane van internasionale standaard.
Die venue beskik ook oor 'n trou- en funksiesaal met 'n dansvloer en kapel. Dit is dus ideaal vir spesiale geleenthede. Indien gaste meer besonderhede hieroor benodig, kan hulle die bestuurder direk skakel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Bianca Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Erf 45, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink The True Rock het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 45, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo