The Wee Hoose
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Wee Hoose is 'n knus eenslaapkamerwoonstel op die boonste verdieping en bied selfsorgverblyf aan 2 volwasse gaste. Dit is in die Strand, stapafstand vanaf die seefront, restaurante en winkelsentrums.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is oopplan tot die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, elektriese braaipan, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het ook 'n TV en sitplek.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 'n normale grootte-voertuig, draagbare drombraaigeriewe en gasbraaigeriewe.
Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, swem, voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Salome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sarel Cilliers 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wee Hoose het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18