The Windmill
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jun 2024 tot 14 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonosstraat, Eenheid 14 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Windmill is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Helios Place-kompleks in Langebaan. Die kompleks is minder as 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum geleë.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 2 ekstra enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n balkon met buitemeubels en daar is 'n beskutte buite-area met 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mykonosstraat, Eenheid 14 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Windmill het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonosstraat, Eenheid 14 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap