Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Waterberg Farmstay, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterberg Farmstay is bied pragtige bekoorlike verblyf op 'n skilderagtige plaas in Vaalwater aan die oewer van die Mogolrivier bied.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Sommige eenhede het privaat badkamers, terwyl gaste in ander eenhede die ablusieblok gerbuik. Elke eenheid het 'n privaat stoep en privaat ingange. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is welige tuine, 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, 'n speelarea vir kinders en gaste kan ook mini-gholf speel. Wasgoed- en skoonmaakdienste is ook beskikbaar. Verder het die winkel op die perseel noodsaaklikhede, soos hout, ys, drankies, kruideniersware en speelgoed.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R517, Waterberg Farmstay, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R517, Waterberg Farmstay, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf74afd98e41e7b53108bdc398b3f6ffc32f3c10115480b7efff910da09d6ab24fb714b1e05b3ce6043e5aad0b3625016d8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense R517 Waterberg Farmstay 0530 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -24.178358089193 27.851256142411
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem