Wild Plum Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donax-rylaan 27, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Wild Plum Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Keimond, net 250 m vanaf die strand met 'n pragtige uitsig op die heuwels.
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n solderkamer is en 1 enkelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook eiland met stoele.
Die helder oopplan-leefarea lei na 'n privaat dek en braai-area in die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Wild Plum Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Donax-rylaan 27, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donax-rylaan 27, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom