Zen Paradise Farm Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas R22, R340, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zen Paradise Farm Cottage word deur die natuurskoon omring en bied 'n rustige omgewing wat gaste aanmoedig om weer met die buitelewe te skakel. Die kothuis is op 'n plaas net buite Plettenbergbaai geleë en is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat 'n ruskans buite die stad soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer op die solder het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n lieflike, sonnige stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Gaste kan deur die welige woud stap, voëlkyk of net die rustige atmosfeer geniet.
Daar is sonkrag wat die basiese ligte en WiFi tydens beurtkrag aanhou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Tamaryn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Plaas R22, R340, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Zen Paradise Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas R22, R340, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom