Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Dam's View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Riaan K
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig en gemaklik. Baie vriendelike ontvangs gekry en het baie lekker geslaap. Sal altyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lieflike skoon en netjiese verblyf. Lieflike plek. Gerieflik, skoon, luuks. Vriendelike en warm ontvangs. Sien julle beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonymize U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kos vir die siel. Heerlik gebly. Rustig en stil gewees langs die wildtuin se draad en uitkyk op die berge. Vriendelike diens en personeel is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het ons oornag regtig geniet, die rustigheid gee mens 'n goeie nagrus. Ek kan definitief A Dam's View aanbeveel. Kamers is regtig baie netjies en die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat benodig word vir 'n oornag is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Als wat mens nodig het! Heerlik gebly by A Dam's View! Ná 'n lang dag op die pad was dit lekker stil en rustig. Dit was 'n koue aand en die bed was reeds warm toe ek inklim. Salig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basetsana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Great - Special requirements were well accommodated. Will certainly visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

5 ster verblyf op die rand van die dorp. Baie netjiese oornagverblyf met alles wat jy nodig het! Beurtkragvry met gasstoof, geiser en batteryligte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumeza M
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

It was lovely. Our stay was lovely. The host was most welcoming and made us feel at home. Dam's view is such a beautiful place, so if you're looking for a hiding spot that is very close to nature, this is where you should go. We stayed in Eland. The only thing that was wrong was the bed in the main bedroom - what a noisy bed! With each turn, it creaked. Luckily, we had the other room to use. Also, they have gas geysers, so even if the electricity is out, you can still enjoy a warm/hot shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rustige omgewing, net langs die natuurreservaat. Baie lekker. Rustige omgewing van Queenstown. Berge so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Comfortable stay. Room was neat and clean. Nice setting. Open lawns with view over game reserve. Everything in the room that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longhillstraat 13, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bd76a764c71d15563b2dd98663e1517382dab3e670e0cd660112551f12ec29d65b1555e54843313e45363ed29efac0551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 13 Longhill Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.877739992387 26.869565812828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang