Absolute Beach
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 140
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Rolene V - Apr 2024
Algehele gradering
Voel in 'n ander wereld.
Lesia W - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik
Celmaré T - Apr 2024
Algehele gradering
Absolute heaven.
Ronell S - Apr 2024
Algehele gradering
Wow.
Marisan V - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable and relaxing. Beautiful view. Friendly accommodating hosts.
Charne W - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect.
Jaco E - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste gasvryheid, heerlike verblyf en pragtige uitsig. Whole package.
Jorinde C - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Danli D - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, romanties en rustig!
André V - Mrt 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed.
Chaney A - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ursula L - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and amazing.
Dariol R - Jul 2023
Algehele gradering
We really enjoyed the view, the accommodation was great and the place had most things that we needed for our stay.
Roger D - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing place with many rooms. Each is special.
Absolute Beach se terugvoer
Thanks so much for your review Roger. We are so happy you enjoyed your stay and the beach life as much as we do. Thanks for the potjie tip, we'll try and get one asap! Hope to welcome you back again soon. Marina & Duncan
Lynette T - Apr 2023
Algehele gradering
Great entertainment house for a big group of friends.
Teresa R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige eiendom, een van die beste!
Lees meerAbsolute Beach se terugvoer
Beste Teresa,
Dankie dat jul die tyd geneem het om 'n resensie te skryf.
Ons is verskriklik bly dat jul, jul tyd hier by ons geniet het. Ons hoop ons kan jul een van die dae weer hier verwelkom. Vriendelike groete, Marina
Anton V - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing welcome and a great family getaway.
Pierre L - Okt 2022
Algehele gradering
Great location!
Peter D - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Elmarie C - Aug 2022
Algehele gradering
Die lekkerste, gerieflikste see-kuier.
Aisha S - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic and peaceful.
Melissa J - Mei 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay. Was a beautiful place right on the beach what more can one ask for.
Anel R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging en ideaal vir 'n groot groep.
Mandy S - Feb 2022
Algehele gradering
Divine!
Suzette L - Nov 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Lees meerLucelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Goed geleë met alles wat jy benodig.
Liana V - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike huis met goeie geriewe. Baie skoon en netjies. Duncan het ons welkom laat voel.
Karin H - Jul 2021
Algehele gradering
Naby see maar huis vervalle en het baie aandag nodig.
Lees meerJanice L - Jun 2021
Algehele gradering
Creatively designed and spacious house with amazing sea views right on the beach.
Lees meerDawie En Annalise M - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plek om te bly. Die gasvryheid, diens en ligging maak dit 'n wonderlike plek.
Chantelle P - Des 2020
Algehele gradering
Dit was lekker rustig en loopafstand vanaf die strand. Ons kon die branders hoor breek in die aand.
Alida V - Aug 2020
Algehele gradering
Huislike atmosfeer, gasvry, vriendelik en skoon.
Hennie S - Aug 2020
Algehele gradering
Puik.
Richard V - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful beach view and very warm hospitality in an awesome facility.
Sheema T - Mrt 2020
Algehele gradering
Sublime!
Paul H - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Estelle R - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Rozanne R - Nov 2019
Algehele gradering
Absolutely tranquil.
Lees meerJan W - Nov 2019
Algehele gradering
Price/quality = perfect!
Le Roux B - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklik en tuis by die see.
Dieter B - Okt 2019
Algehele gradering
Great!
Iaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend, gasvryheid was awesome!
Sarita E - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Andri T - Mei 2019
Algehele gradering
Lieflike ligging, met als wat mens nodig het.
Bernice V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties plek, beeldskone omgewing, puik diens!
Lees meerWillem V - Mrt 2019
Algehele gradering
I was less satisfied this time than with my previous visit to Absolute Beach 3 years ago.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Vanessa W - Des 2018
Algehele gradering
Absolute ontspanning.
Jako T - Des 2018
Algehele gradering
Best value for money.
Mieke E - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige dekor.
Mariaan K - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplekkie, weg van die stad se gewoel.
Chanel P - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig en pragtige area.
Anton B - Okt 2018
Algehele gradering
Wow, ongelooflike ervaring met gasvryheid.
Marna M - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie diens, ontbyt kan wel verbeter.
Lindie D - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome.
Sonia W - Sep 2018
Algehele gradering
Accommodation was spottlessly clean with a relaxing atmosphere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf was silwerskoon met 'n ontspanne atmosfeer.
Wat 'n fantastiese plek om te bly. Die gashere het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Baie dankie. Ons sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jolette L - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plek!
Ben B - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Lucinda H - Jun 2018
Algehele gradering
Two words. Absolutely fantastic!
Absolute Beach se terugvoer
Hi Lucinda, Thank you for your wonderful reply, we find the west coast very romantic too. We hope we get welcome you again soon. Warm regards, Marina and Duncan.
Ronalda B - Mei 2018
Algehele gradering
Bo my verwagting!
Absolute Beach se terugvoer
Baie dankie Ronalda, ons is so bly julle het jul tyd saam met ons geniet. Hopelik verwelkom ons julle sommer gou weer. Groete, Duncan en Marina.
Jan B - Mei 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik, onvergeetlik en beste gasheer!
Absolute Beach se terugvoer
Beste Jan, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf en baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sal jul enige tyd weer op ons hande wil dra. Tot weersiens, Duncan en Marina.
Stegman C - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome little guesthouse. Extremely friendly hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese klein gastehuis. Baie vriendelike gashere.
Fantastiese klein B&B. Die gashere was baie vriendelik en bereidwillig om te help met informasie aangaande die area. Die bestemming het 'n pragtige see-uitsig. Ons sal definitief enige dag teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Absolute Beach se terugvoer
Dear Stegman, thank you so much for your lovely review. We are so happy that you enjoyed our little piece of paradise. We hope to see you again soon. Warm regards, Duncan and Marina.
Beryl L - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
Marlize B - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, pragtige plek!
Elri D - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Sep M - Feb 2018
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant setup.
Hein V - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik gemaklike netjiese verblyf!
Francia L - Jan 2018
Algehele gradering
Bakgat.
Louisa C - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely, lovely guesthouse with friendly staff. Beautiful setting.
Richard T - Des 2017
Algehele gradering
Absolutely breathtaking.
Carina M - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties, pragtig, gemaklik, beste uitsig, beste ontbyt! Ons sal more weer gaan!
Karien H - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Kenneth H - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Absolute Beach se terugvoer
Baie dankie Kenneth, ons is baie bly om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet. Hoop ons kan jul weer hier verwelkom in die nabye toekoms.
Groete,
Marina, Duncan en die res van die span.
Bea D - Sep 2017
Algehele gradering
Lieflike wegbreek.
Natalie P - Sep 2017
Algehele gradering
Sounds of the ocean ... and nothing else ... very peaceful!
Marisa V - Aug 2017
Algehele gradering
Definitief een van ons gunsteling plekke.
Sean R - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Corné C - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige plek, mooi uitsig!
Brian T - Apr 2017
Algehele gradering
Lovely to hear the sea and be virtually on the beach would have liked to a braai area near the room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik om die see te hoor en basies op die strand te wees, Sou van 'n braai-area naby die kamer gehou het.
Goeie ontbyt, goeie ligging naby die strand, sou graag die deure wou oophou, maar weens veiligheidsredes moes ons dit toe hou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nadine D - Des 2016
Algehele gradering
Sal verseker die plek aanbeveel.
Tinus V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike, goeie en persoonlike diens.
Deon B - Des 2016
Algehele gradering
Skoene uitskop lekker.
Rhode V - Okt 2016
Algehele gradering
Was baie lekker en fantasties!
Cobus V - Okt 2016
Algehele gradering
Absolutely amazing service and great vibe!
Geraldine S - Sep 2016
Algehele gradering
Die naam se dit alles - "Absolute Beach".
Koos V - Sep 2016
Algehele gradering
Awesome, awesome en weer awesome.
Dolf D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename mense en 'n pragtige huis, ligging en omgewing.
Careca H - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties
Elza V - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Carel Van Der Merwe V - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig met buitedeur teen die strand!
André S - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Elly D - Apr 2016
Algehele gradering
Goed maar daar moet reelings wees by die trappe.
Elsebe V - Mrt 2016
Algehele gradering
Beeldskoon.
Simone G - Mrt 2016
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Wolter B - Mrt 2016
Algehele gradering
Absolutely fantastic stay at Absolute Beach.
Braam V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het gekom om te rus en te ontspan.
Absolute Beach se terugvoer
Beste Braam,
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons sal definitief ons web blad informasie hersien en opknap.
Hoop ons kan jul weer in die nabye toekoms ontvang.
Vriendelike groete,
Die Absolute Beach Span
Ralie N - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Lori-anne J - Feb 2016
Algehele gradering
Relaxing.
Nederlof-de Wilde A - Feb 2016
Algehele gradering
Sien die sterre.
Alice R - Jan 2016
Algehele gradering
Absolutely lovely!
Henriette M - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid ervaar met niks moeite ontsien om ons verblyf baie aangenaam te maak! Tuisgebakte beskuit en snoeperye en al.
Shireen G - Nov 2015
Algehele gradering
Marina and her husband were fantastic, very friendly and accommodating. We would definitely go there again.
René F - Okt 2015
Algehele gradering
Die akkommodasie en die natuur het gevoel van kalmte weerspieel.
Francois S - Okt 2015
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en ligging. Vyfster-akkommodasie en diens.
Lees meerAbsolute Beach se terugvoer
Hi Francois,
Dit was heerlik om julle hier by ons te kon huisves en is verskriklik bly om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet!
Ons sien uit daarna om jul weer hier by ons te verwelkom.
Groete - die Absolute Beach spannetjie
Ruben V - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelik.
Annelien D - Okt 2015
Algehele gradering
Plekkie in die hemel!
Michiel Adriaan E - Okt 2015
Algehele gradering
Baie uitstekend in alle opsigte.
Johan C - Jun 2015
Algehele gradering
Kan nie vir beter vra vir 'n naweekwegbreek nie!
Anthony L - Jun 2015
Algehele gradering
A great experience and would go back tomorrow.
Merlene E - Apr 2015
Algehele gradering
Die gastehuis is aan te aanbevele.
Antia H - Apr 2015
Algehele gradering
Fantastiese ligging en heerlike verblyf.
Alan L - Feb 2015
Algehele gradering
Absolute beach is the absolute best
Iretha B - Jan 2015
Algehele gradering
Absoluut alles waarvoor mens kan vra in 'n gastehuis.
Elize B - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige plekkie met fantastiese kliëntediens.
Stuart L - Okt 2014
Algehele gradering
Best b/b we have stayed at.
Constant V - Sep 2014
Algehele gradering
Serene ocean views, great hospitality and the perfect setting
Lees meerYolande M - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dis regtig so mooi daar!
Leon F - Aug 2014
Algehele gradering
Wat my dadelik opgeval het, was die gasvryheid waarmee ek ontvang is.
Karlien T - Des 2013
Algehele gradering
Absolutely Absolute Beach!
Lees meerDirk S - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Gerhard P - Apr 2013
Algehele gradering
Absoluut Fantasties
Lorna T - Mrt 2013
Algehele gradering
The location, hospitalty and cosiness was brilliant
Sue B - Jan 2013
Algehele gradering
Very nice location
Diane S - Okt 2012
Algehele gradering
Lovely location and facilities
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oloff Henning-singel 1, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12