Boomhuis
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
-
Vanaf
R3 500R2 333 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boomhuis is 'n bosveldvakansiehuis wat selfsorg-verblyf met 'n ongelooflike uitsig bied. Hierdie lieflike, rustieke eiendom is agter die berge van Mabalingwe Natuurreservaat geleë en bied maklike toegang tot nabygeleë gholfbane, soos Elements Gholfbaan en Zebula Buiteklub.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 individueel gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel vir koue nagte. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n lieflike en privaat swembad waarvan gaste gebruik kan maak, asook braaigeriewe. Gaste kan ook 'n boma-vuur geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 211
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Boomhuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo