Driftsands Sea View
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 5, Driftsands 31, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Driftsands Sea View is ’n lieflike selfsorgwoonstel in Doonside, Amanzimtoti. Daar is ongerepte uitsigte oor die see vanaf die sitarea en die slaapkamer, en die eenheid is ’n paar tree vanaf die strand.
Hierdie woonstel op die derde verdieping bied verblyf aan tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n ooopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het ’n plafonwaaier en ’n koningingrootte-bed, en die sitarea het ’n enkelslaapbank. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed-toegerus met ’n kookblad, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste, en die sitarea het ’n plafonwaaier, gerieflike bank en platskerm-TV met ’n DVD-speler.
Driftsands is ’n veilige kompleks. Daar is parkeerplek beskikbaar in ’n toesluit-motorhuis vir 1 voertuig wat ’n normale grootte is. Indien gaste ’n groot voertuig het kan ’n parkeerplek gereël word. Die gemeenskaplike braai-area en tuin is tussen die blyplek en die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kusweg 5, Driftsands 31, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driftsands Sea View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Doonside Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 5, Driftsands 31, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom