Dunford's Loft
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Frank & Marge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Frans V - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte.
Marnus S - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf in baie mooi omgewing.
Clive C - Okt 2023
Algehele gradering
Felt welcome and unit was clean and comfortable.
Jacky G - Okt 2023
Algehele gradering
A very pleasant stay with a lot of privacy.
Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Engela B - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf en behulpsame gasvrou.
Alec S - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike mens en help graag.
Sanet V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige plek met geen lawaai van voertuie nie.
Beth G - Apr 2023
Algehele gradering
Very cosy and pleasant.
Madeleine S - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon lug wonderlik, maar nie goeie waarde vir geld nie.
Alida D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitsig is baie mooi gewees oor die berge van ons plekkie af.
Barry M - Mrt 2023
Algehele gradering
Exactly what we needed - close to the race start.
Mariet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige en netiese plek. Kothuis is goed ingerig met alles wat nodig is om lekker te bly.
Jonette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Knus oorslaapplek.
Debbie O - Jan 2023
Algehele gradering
Neat, pretty and convenient.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Andre B - Jan 2023
Algehele gradering
No wifi for guests.
Hendrik B - Jan 2023
Algehele gradering
1 nag oorstop vir 'n fietswedren.
Philile S - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
Shaun W - Des 2022
Algehele gradering
Beste Kersfees ooit.
Selvan N - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely Awesome.
Dunford's Loft se terugvoer
Thank you for your kind review. Sorry we were not here to welcome you, as we always do with guests. Thank you for your understanding. So pleased you and your spouse had a good stay.
Andre B - Jul 2022
Algehele gradering
Nice, comfortable stay and very cosy and warm inside.
George V - Jul 2022
Algehele gradering
Het alles wat ons nodig gehad het.
Fransisco E - Jul 2022
Algehele gradering
Ideaal vir oornag verblyf.
Tuane P - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig. Gemoedsrus en vrede.
Kuben P - Jun 2022
Algehele gradering
Great place to get away!
Andre B - Mei 2022
Algehele gradering
We just needed a place to sleep and shower as we was busy with an event in the area.
Millie V - Mei 2022
Algehele gradering
Vinnig.
Dunford's Loft se terugvoer
So sorry you were stuck in the traffic on the main Durban Johannesburg road, for 6 hours due to the tanker accident. We know you wanted to go up Sani Pass before the Sani2c.
Our hearts went out to you, 6 hours is so long.
Thank you for staying with us.
Kind regards,
Frank and Marge
Carlo K - Mei 2022
Algehele gradering
Het baie uit gesien na Mountain Views van die stoep af wat nie daar was nie.
Angelique V - Apr 2022
Algehele gradering
Gesellig en pragtig.
Lees meerDunford's Loft se terugvoer
Hi Angelique, baie dankie, dit was 'n plesier vir ons.
Marnus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie in voortreflike omgewing.
Charles V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Sonja R - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker blyplek vir 'n nag of twee.
Bryce A - Feb 2022
Algehele gradering
Value for money.
Louise B - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing, peaceful bliss in amazing berg area.
Jandre V - Des 2021
Algehele gradering
Idiliese wegbreek, rus vir die siel.
Lees meerBertus T - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, als wat ons nodig gehad het.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Bertus,
Thank you so much.
It was our pleasure to host you.
Stay safe.
Kind regards,
Frank and Marge
Gilda M - Nov 2021
Algehele gradering
Clean, perfectly located.
Dunford's Loft se terugvoer
Thank you so much Gilda.
You guys are the real heroes. Sani Pass is tough even in a car but running it well done.
Kind regards,
Frank and Marge
Jeanne Pierre E - Okt 2021
Algehele gradering
Tranquility.
Dunford's Loft se terugvoer
Thank you so much for your kind remarks.
It was our pleasure to host you.
Kind regards,
Frank and Marge
Ruth N - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Ruth,
Thank you. It was our pleasure to host you.
So pleased it snowed in the garden, especially for the kids.
Kind regards,
Frank and Marge.
Herman S - Aug 2021
Algehele gradering
Gawe mense, dadelik tuis gevoel.
Lisanne H - Aug 2021
Algehele gradering
Had a lovely stay as always!
Dunford's Loft se terugvoer
Hi,
Thanks so much for your kind words.
Always welcome, it was our pleasure to host you again.
Stay safe.
Kind regards,
Frank and Marge.
Jaco P - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, mooi omgewing.
Gideon D - Jun 2021
Algehele gradering
Was slegs daar vir een nag.
Riaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Riaan,
Thank you so much.
It was our pleasure to host you.
Stay safe,
Frank and Marge
Gerhard V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Baie stil, gerieflike plek.
Gerhard J - Des 2020
Algehele gradering
Drakensberg verken en dit baie geniet.
Dunford's Loft se terugvoer
Baie dankie,
Dit was ons plesier.
Regards,
Frank and Marge
Lynette V - Nov 2020
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis!
Dunford's Loft se terugvoer
Thank you so much for your kind comments, really appreciated.
It was our pleasure to host you.
Stay safe,
Kind regards,
Frank and Marge
Marlene L - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly people, very small.
Lees meerLiebenberg K - Feb 2020
Algehele gradering
Small room with bunk for 1 person or 2 friends.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Karin,
Thank you so much for your review.
Loved having you and Lexi the staffie.
Keep well,
Frank and Marge.
Geraldine V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Geraldine,
Thank you staying with us and posting your review. Apologies for the toilet paper. There should have been an extra full roll especially since your stay was 2 days. We provide liquid soap for hand washing but not bath soap shampoo etc .We strive to give our guests their space and privacy but we are always available as we live on the property.I detect that this made you feel neglected and that is never our intention. We are never too busy not to address any issues/requests our guests may have.
Kind regards, Frank and Marge.
Gerda B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir vriendelike diens alhoewel ons baie kort daar gebly het.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Gerda,
Thank you for posting a review we appreciate your positive comments.
Also thank you for bringing the cane 2 seater lounge seat to our our attention. We have replaced it.
Kind regards,
Frank and Marge
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Lenie G - Des 2019
Algehele gradering
Puik en super skoon!
Karin W - Des 2019
Algehele gradering
Convienent for our trip to Hole in the Wall.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Karin,
Thank you for your positive comments.
Regarding the issues you mentioned, we have removed the cane 2-seater and have replaced it. Our website does mention that the cottage has easy view DStv which is not the full bouquet. It's a bit of a hassle but you are welcome to bring your decoder and "marry" it to the TV. Once again, thank you for your comments, we take our guests' opinions very seriously.
Kind regards,
Frank and Marge
Marianna S - Okt 2019
Algehele gradering
We had a great stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het heerlik gebly!
Om by Dunford's Loft te bly was 'n wonderlike ervaring. Dit was gemaklik en het al die ekstras wat ons benodig het. Frank en Marge was baie vriendelik en het die ekstra myl geloop. Sal beslis weer daar oornag! Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Marianna,
Thank you so much for your kind words. It was our pleasure to host you.
Enjoy the Kruger.
Kind regards,
Frank and Marge
Terrence S - Sep 2019
Algehele gradering
Dankie vir die gasvryheid.
Thomas N - Sep 2019
Algehele gradering
Voldoende.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Thomas,
Thank you for bringing the mattress issue to our attention.Sincere apologies that it was not comfortable.
We bought that mattress 2 years ago and have now ordered a high density foam one to replace it.
Having said that we are really sorry that it wasn't up to standard and is being replaced.
Kind regards,
Frank and Marge
Lisanne H - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome place to stay with lovely view of the mountains!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome verblyf met 'n lieflike uitsig op die berge!
Die tweede keer wat ons daar gebly het en beslis weer daar sal bly. Maple Cottage het alles wat jy benodig en is warm en gesellig, veral met die kaggel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dunford's Loft se terugvoer
Thank you so much for your kind comments. It was our pleasure to host you again.
Kind regards,
Frank and Marge
Anton V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig en stil met vriendelike eienaar.
Adel M - Jul 2019
Algehele gradering
Het die nodige geriewe.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Lisa S - Mei 2019
Algehele gradering
Cosy and close to our intended location.
Dunford's Loft se terugvoer
Thank you for the kind remarks, we enjoyed hosting you.
Sorry, you had issues with the DStv, It's working at the moment.
Kind regards,
Frank and Marge
Ivan T - Mei 2019
Algehele gradering
Ek was op 'n motorfiets-toer. Sal dit vir al die motorfiets-mense aanbeveel.
Dunford's Loft se terugvoer
Oops sorry, Ivan, Peach cottage doesn't have a TV and it's been updated on the listing. However, DStv is working in all the other cottages.
Kind regards,
Frank.
Hennie N - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike stil atmosfeer aan die buitewyke van Himeville met 'n uitsig oor 'n vleiland an die Drakensberge.
Magda M - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige en rustige plek!
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Magda,
Thank you so much. It was a pleasure to host you.
Kind regards,
Frank and Marge
Henk D - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful view, peaceful and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig, rustig en gerieflik.
Plek om jou batterye te herlaai.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Henk,
Thank you so much.
It was our pleasure to host you.
Kind regards,
Frank and Marge
Lebo M - Feb 2019
Algehele gradering
Very welcoming and friendly.
Christo W - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Albert D - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en veilig.
Abraham Erasmus Okie G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Rudolph V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Green G - Okt 2018
Algehele gradering
Dunford was clean and comfortable and the host was very kind.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi,
Thank you so much. It was our pleasure to host you.
Kind regards,
Frank and Marge
Lisanne H - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable accommodation with everything you need and loved the fireplace!
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Lisanne,
Thank you so much, it was our pleasure to host you.
Stay well and kind regards,
Frank and Marge
Geja H - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Leon V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dunford's Loft se terugvoer
Baie dankie, dit was ons plesier.
Beste groete
Frank en Marge
Bernadette L - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs en vriendelike mense, alles wat ons nodig gehad het en meer in 1 naweek. Dankie Frank en Marge.
Jaco E - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelike ontvangs.
Nadine N - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik, pragtige uitsig, vriendelike en behulpsame gasheer.
Dunford's Loft se terugvoer
Baie dankie.
Dit was ons plesier
Beste groete
Frank en Marge
Johan P - Jun 2018
Algehele gradering
Okay.
Helene A - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was voldoende.
Karien C - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Karien,
Thank you so much.
It was our pleasure to host you. You are wonderful guests.
Kind regards,
Frank and Marge
Susana P - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely cottage with beautiful view.
Christo B - Apr 2018
Algehele gradering
Nifla! Wonderlik! Great!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik! Fantasties!
Dankie vir 'n warm ontvangs. Ons het die vuurput and kaggel baie geniet, dankie vir die vuurmaakhout en die kalmte van vuur in die kaggel, saam met die reën. Die oggende en middae met die lieflike tuin en berge was goed vir die siel. Die vars ciabatta wat spesiaal vir ons gebak is was heerlik. Ons sal definitief die verblyf aanbeveel, veral voor ons Lesotho verlaat. Pin Oak 1 het alles wat ons nodig het vir selfsorg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dunford's Loft se terugvoer
Goeiedag Christo and Rita,
Thank you so much. You have reconfirmed why we do this. With guests like you
It's like having family visit.
Stay well and God bless.
Kind regards,
Frank and Marge
Johann K - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met mooi uitsig.
Miranda B - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Miranda,
Thank you for bringing the couch issue to our attention. We have replaced it and at present are busy re-upholstering the one that
was in the cottage. Thank you for staying with us and your kind comments.
Warm regards,
Frank and Marge
Derrick L - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Sheldon D - Nov 2017
Algehele gradering
Cosy and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gesellig en vriendelik.
Lekker gebly in die gesellige, vriendelike omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johann V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mike T - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese eenheid in 'n stukkie ongerepte natuur.
Lees meerDunford's Loft se terugvoer
Hi Mike,
Thank you so much for your positive review and very kind comments. It makes our heart glow to know that you enjoyed your stay with us. It was a pleasure to host you and you will always be most welcome to visit us again.
Kind regards,
Frank and Marge
Cobus V - Sep 2017
Algehele gradering
Die eenheid was skoon en netjies. Beddegoed was 100%.
Wilma T - Aug 2017
Algehele gradering
Het was een heerlijk verblijf, rustig!
Dunford's Loft se terugvoer
Good Day Wilma,
Thank you so much for your rating. We loved hosting you.
Kind regards,
Frank and Marge
Albert B - Aug 2017
Algehele gradering
Cosy, comfortable and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Knus, gerieflik en skoon.
Dis op ’n goeie plek geleë en dis skoon. Ons het ons gate uit geniet. Jy kry waarde vir geld met die pragtige uitsig. Sal beslis weer daarheen gaan. Net ’n bietjie teleurgesteld omdat volledige DStv geadverteer is, maar daar was basies niks om te kyk nie. Geen sportkanale nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dunford's Loft se terugvoer
Hi Albert,
Thank you for your lovely review.
Sorry that you were disappointed with the TV. The website does say that it is Easy view DStv which obviously has a limited bouquet of channels. If we have the pleasure of hosting you again in the future possibly consider bringing your decoder/smart card to be able to view full DStv.
Kind regards,
Frank and Marge
Supriya T - Jul 2017
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Dunford's Loft se terugvoer
Good Day Supriya,
Thank you so much for your stars in your rating. We really appreciate it.
Kind regards,
Frank and Marge
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thomasstraat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom