Elephant Lodge
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Dié lieflike lodge is 'n privaat selfsorg-bosveldeenheid in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Dié reservaat spog met volop voël- en wildspesies, insluitend die Groot 5. Dis in die skadu van die pragtige Waterberge geleë en beslaan 12,500 ha se bosveld.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het, sowel as 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is ten volle toegerus met eetgerei en standaardgeriewe soos 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met die volledige DStv-pakket.
Dit is lekker naby die swembaddens, tennisbane, muurbalbane, 'n mini-gholfbaan en 'n plaaswinkel. Die eenheid het 'n privaat boma met 'n lieflike uitsig oor die bosveld waar wild gereeld kom kuier.
Die Mabalingwe Natuurreservaat bied verskeie geriewe op die perseel soos 'n restaurant en kroeg, boskroeg, verhitte swembad, geriefswinkel, kuriowinkel en 'n drankwinkel. Verskeie wildritte is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Elephant Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo