Katryns
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 185
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Liezel K - Mei 2024
Algehele gradering
Hartlik ontvang, sal beslis weer hier oorslaap in die toekoms.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Lynda Z - Apr 2024
Algehele gradering
Room was clean and comfortable.
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Was 'n nostalgiese familie-uitstappie en Calvinia was die regte plek om te oornag.
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Al's wat jy nodig het.
Katryns se terugvoer
Baie dankie, Gerhard, vir hierdie mooi review. Sien uit om julle weer te kan bederf.
Leonie V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en netjiese oornag.
Katryns se terugvoer
Julle is baie oulik, baie dankie vir die mooi resensie.
Henry O - Des 2023
Algehele gradering
Dit was beslis nie uitstaande nie, maar ek glo jy kry waarvoor betaal het.
Katryns se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf, Henry Oosthuizen. Wat vir jou aangeplak voel, is my lewe en my trots. Wat ek doen, doen ek met baie liefde en trots. Jammer dat dit nie vir jou lekker was. My foto’s op die webwerf is presies wat jy kry. Ongelukkig kan ons nie almal altyd tevrede hou nie, en waarvan ek hou, is nie altyd almal se smaak nie.
Bianca V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en het baie welkom gevoel.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Rene E - Des 2023
Algehele gradering
Het in die mooiste kamer gebly, ekstra ruim badkamer! Als was perfek!
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Jacques P - Des 2023
Algehele gradering
Die blyplek is baie netjies, gemaklik en prakties uitgelê.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review.
Andraney B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het geen handdoeke of badkamermat gehad in ons kamer, het ons eie gebruik.
Katryns se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Dis baie hartseer dat jy ons 1 vir als rate. Julle aircon het ek al die oggend aangesit vir n lekker koel kamer in die hitte van Calvinia. Ek het 'n vars blommetjie ingesit om julle spesiaal te laat voel, gesorg dat alles in plek is. Jy is kwaad oor ek gevra het van die handdoeke en my 'n 1 rate vir alles? Ek is by die perseel 24/7 julle is baie welkom om te se as iets nie reg is nie. Die nommer wat voorsien was is verkeerd so ek kon op geen manier kommunikeer met julle nie.
André N - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie!
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review
Marie-louise C - Des 2023
Algehele gradering
Excellent overnight stay.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Christina B - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review
Chelsea C - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Katryns se terugvoer
Thank you for the lovely review.
Danie S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review.
Nico S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker, net kort.
Katryns se terugvoer
Dankie Nico
Jan B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Katryns se terugvoer
Dankie Jan vir die review
Irida S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike en veilige oorslaap.
Katryns se terugvoer
Dankie Irida vir die review
Deidre I - Aug 2023
Algehele gradering
Wens ek kon 20 Sterre gee.
Katryns se terugvoer
Dankie Deidre
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Patricia D - Aug 2023
Algehele gradering
Puik! Baie dankie Chantel vir jou gasvryheid. Ons het so lekker gebly. Beveel Katryns beslis aan.
Lizette J - Aug 2023
Algehele gradering
Ideale blyplek in die blommeseisoen.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Lizette was lekker om julle te kon bederf.
Abigail W - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was so so oulik!
Katryns se terugvoer
Hi Abigail
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit na n volgende kuier.
Retha D - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige ingerigde blyplek.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Retha vir die mooi resensie.
Joseph J - Aug 2023
Algehele gradering
See stars
Katryns se terugvoer
Baie dankie Joseph vir die sterre
Riekie B - Jun 2023
Algehele gradering
So, so lekker!
Riekie B - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Hulpvaardige personeel. Lieflike kamer. Ek gaan weer!
Katryns se terugvoer
So mooi resensie, baie dankie Riekie. Sien amper weer.
Christo P - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies en veilig.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Christo, vir hierdie mooi resensie.
Monia V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon, heerlike ontbyt.
Lees meerKatryns se terugvoer
Hi Monia
Baie dankie vir hierdie mooi resensie.
Teresa V - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely.
Lynne B - Apr 2023
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Johannes P - Apr 2023
Algehele gradering
Onverbeterlike ervaring.
Lees meerKatryns se terugvoer
Wow, ongelooflik dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker om julle te kon bederf.
Etienne V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Ettiene vir die mooi review, ons sien uit na julle volgende kuier by ons
Jodi E - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, spacious accommodation.
Katryns se terugvoer
Thank you Jodi, for the nice review.
Elmien L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Elmien.
Daniëlle L - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Danielle, vir die mooi review.
Natika M - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Katryns se terugvoer
Oh, wow, thank you for this amazing review. We do appreciate it.
Jacobus B - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Katryns se terugvoer
Baie, baie dankie Jacobus, vir hierdie mooi resensie.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Tania V - Feb 2023
Algehele gradering
Ek het my verblyf so geniet.
Lees meerKatryns se terugvoer
Baie dankie Tania, vir die mooi resensie. Sien jou gou weer.
Margaret D - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed our one night stopover in Calvinia and would definitely stay at Katryns again.
Katryns se terugvoer
Thank you so much for this beautiful review. This just made my day.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Thys E - Jan 2023
Algehele gradering
Ongeorganiseerd, vervalle en geen kliëntediens nie.
Lees meerKatryns se terugvoer
Goeiedag Thys,
Dankie vir die resensie en ek vra omverskoning dat jy nie jou verblyf geniet het nie.
Ek wil graag bevestig of die resensie wel vir die regte bespreking bedoel is omrede die terugvoering wat verskaf is nie ooreenstem met ons akkommodasie nie. Die TV, Wi-Fi, lugversorging word getoets voor die gaste arriveer en sal dus nie dit ignoreer nie.
Ons is by die akkommodasie en sou beskikbaar wees indien die gerapporteer sou word.
Annemarie N - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was net oorslaap, maar ons het heerlik uitgerus, dankie.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir ons mooi resensie.
Gerhard L - Jan 2023
Algehele gradering
Oorslaap.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Gerhard, vir die 5-ster gradering wat jy ons gee.
Antoinette V - Des 2022
Algehele gradering
Voel soos die huis!
Katryns se terugvoer
So mooi resensie, baie dankie. Dit was lekker met julle hier.
Grace R - Des 2022
Algehele gradering
Friendly, breakfast affordable and delicious, the place is very clean, home away from home.
Katryns se terugvoer
Thank you Grace for this beautiful review.
Pieter G - Des 2022
Algehele gradering
Dit is jou huis weg van jou huis af.
Katryns se terugvoer
Julle is sout van die aarde. Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Mariza T - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en almal was vriendelik.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir ons mooi resensie.
Charné B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en gesellig.
Katryns se terugvoer
Jy maak my dag. Baie dankie vir die mooi resensie.
Eugene H - Des 2022
Algehele gradering
Puik.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Eskal B - Des 2022
Algehele gradering
Ons verblyf by Katryns was baie gerieflik.
Katryns se terugvoer
Jinne baie dankie vir die mooi resensie.
Corrie V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Fyn detail.
Katryns se terugvoer
So baie dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker met julle hier.
Chrisna C - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Chrisna, vir hier die mooi resensie. Ek waardeer dit,
Fred K - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, baie netjiese en ruim verblyf.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Fred, vir hier die ongelooflike mooi resensie. Dit was lekker met julle hier.
Kobus U - Des 2022
Algehele gradering
Rustige oornagstop.
Katryns se terugvoer
Dankie Kobus vir julle resensie. As mens in 'n rustige dorpje soos Calvinia bly dink ons as Eienaar altyd ons het goeie sekuriteit in plek. Ons vat ons resensies baie ernstig op en sal werking maak met wat ons kan verander en wat net heel onmoontlik is. Dankie vir julle ondersteuning.
Daleen B - Nov 2022
Algehele gradering
Was rustige, oornagplek. Stil.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is besig met die barn Doors so dit sal binnekort mooi kan toemaak.
Danie S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly!
Katryns se terugvoer
Baie dankie,Danie vir die mooi resensie.
Koos V - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik, voldoende.
Katryns se terugvoer
Hi Jacobus
Baie dankie vir die mooi resensie, op ons kamer beskrywing staan Katryn’s se badkamer is oop, die res van ons kamers het almal toe badkamers. Ek sou julle met die grootste liefde skuif as julle gepraat het. Ek het gedink dis okay met julle oor Jul spesifiek Katryn’s kamer bespreek het.
Charné O - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was perfek vir 'n oornagstop op Calvinia.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Charne, vir die mooi resensie.
Hennie M - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te oornag. Alles was in plek. Daar was geen probleme nie.
Katryns se terugvoer
Jinne baie dankie Hennie, vir hierdie mooi resensie. Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Natalie H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en etes. Vriendelike mense.
Katryns se terugvoer
So lekker met julle hier. Baie dankie vir die mooi resensie.
Jan Willem V - Sep 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam, lekker atmosfeer, kos was lekker.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Jan Willem, vir die mooi resensie.
Ernie V - Sep 2022
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie. Alles was perfek.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Ernie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te kan bederf.
Linda V - Aug 2022
Algehele gradering
Goed geleë vir wat ons wou doen.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Linda, vir die mooi resensie.
Edmund J - Aug 2022
Algehele gradering
Alhoewel ons net vir een aand oorgeslaap het sal ons volgende keer langer kuier.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Edmund vir die mooi resensie.
Ronelle M - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker!
Katryns se terugvoer
Baie dankie Ronelle, vir julle mooi resensie.
Adriaan G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Katryns se terugvoer
Groot plesier en baie dankie vir julle mooi resensie.
Dean F - Jul 2022
Algehele gradering
Privaat, veilig & skoon.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies. Alles wat ons verwag het.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Johan, vir die mooi resensie.
Marisa B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie oulike oorstopplek!
Katryns se terugvoer
Baie dankie Marisa, vir julle mooi resensie.
Melanie S - Mei 2022
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Katryns se terugvoer
Baie dankie Melanie vir julle mooi resensie. Dit was so lekker om julle 3 te kon bederf.
Adri K - Apr 2022
Algehele gradering
Alles was so netjies en mooi.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Adri, vir julle mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier te he.
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Katryns se terugvoer
Baie dankie was lekker om julle te ontmoet.
Rainer E - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly owner, situated on outskirts with view on industrial area.
Katryns se terugvoer
So sorry about the geyser, it actually packed up and was replaced the next day. The industrial view is our town's silos with the beautiful mountain at the back. Thank you for taking the time to write a review.
Paul E - Feb 2022
Algehele gradering
Gesellige oorbly in Calvinia.
Katryns se terugvoer
Baie dankie en dit was lekker om julle fietryers te kon bederf by ons.
Charise C - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Clarise vir jou mooi review
Leandra M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review ek waardeur
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Des P - Feb 2022
Algehele gradering
Satisfied with service thank you.
Jeanette P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf met puik aandete.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Adrian K - Des 2021
Algehele gradering
Die moeitewerd.
Lees meerKatryns se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Chantelle C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons waardeer julle ondersteuning.
Sarel S - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad na see.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons sal verseker in die toekoms eetgerei aanbied as gaste dit benodig.
Andre D - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die raad en mooi woorde gaan verseker eetgerei in sit.
Sam B - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Sam, vir julle mooi resensie.
Leanke M - Sep 2020
Algehele gradering
Onprofessioneel.
Lees meerKobus B - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en rustig gewees.
Dalene T - Des 2019
Algehele gradering
Alles behalwe aangenaam.
Lees meerSuzanne F - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese kamers.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die review kapokkie het n koningging bed in soos geadverteer en het ons nie koning grote beddens in ons kamers. Dit mag dalk verwarrend voor gekom het en neem ek dit met die webtuiste op om te help met so n verwarring in die toekoms.
Jeanmari J - Des 2019
Algehele gradering
Wow.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review
Len J - Des 2019
Algehele gradering
Dit was werklik bo verwagting.
Lidy G - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Hendrik L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi, uitleg en sommer alles!
Henriette W - Sep 2019
Algehele gradering
Verskriklik lekker!
Liza G - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Michelle N - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi, vriendelik, aandag aan detail, gemaklik en heerlike ontbyt!
Mike O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Ria O - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marianne O - Mei 2019
Algehele gradering
Huislike atmosfeer met pragtige moderne dekor.
Jeanne P - Mei 2019
Algehele gradering
Silwerskoon en gerieflik.
Diana S - Apr 2019
Algehele gradering
Alles was perfek.
Koos J - Apr 2019
Algehele gradering
Die eenheid was gerieflik en ons het lekker geslaap.
Johan N - Mrt 2019
Algehele gradering
Uit die boeke!
Willem D - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hannetjie S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie met dierbare mensies.
Anne - Marie H - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastic overnight facility.
Riaan S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en gastehuis.
Margare D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik, wonderlike diens en perfek vir troeteldiere!
Hennie B - Des 2018
Algehele gradering
Na 'n dag se lang reis was dit wonderlik om daar te oornag in 'n ontspanne en vriendelike huislike omgewing.
Margaretha B - Des 2018
Algehele gradering
The host was excellent and we felt at home. Nothing was too much trouble and we enjoyed our stay tremendously.
Genevieve M - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Adel M - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Coen S - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lindie V - Sep 2018
Algehele gradering
Perfek, privaat en bitter mooi.
Agatha B - Sep 2018
Algehele gradering
Oornagverblyf by Katryns oppad Seepunt toe.
Lees meerSias B - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en gasvry is kenmerkend van Katryns.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Philippa V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie tevrede, sal dit aanbeveel.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Annemie F - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese kamer asook badkamer.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Nankie V - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik. Gasvry. Sal enige tyd terugkom.
Katryns se terugvoer
Dankie, Nankie is vir ons so lekker met jou hier.
Adri C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gesellige plekkie.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Johanna B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Hannie.
Tom W - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vic S - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik genoeg vir een aand se oorslaap.
Juna P - Aug 2018
Algehele gradering
A lovely, homely atmosphere provided by an excellent host.
Lees meerKatryns se terugvoer
Thank you so much Juna for the lovely review.
Nic Z - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Christine G - Aug 2018
Algehele gradering
Veilige en netjiese verblyf in 'n mooi omgewing.
Katryns se terugvoer
Baie dankie, Christine ons maak plan met groter dromme 😁
Eben Z - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Hester N - Jul 2018
Algehele gradering
Dis 'n ou plekkie, maar baie netjies.
Ronel V - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike plek om oor te slaap.
Francois M - Jul 2018
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap.
Lees meerHermias H - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik en soos verwag.
Erinda C - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Johan O - Apr 2018
Algehele gradering
Hartlike en vriendelike sorg.
Lees meerOdette D - Apr 2018
Algehele gradering
Friendly staff and helpful.
Jolandie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en pragtige kamers.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Elize V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en waarde vir geld.
Chris D - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gasvry en tegemoedkomend.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Lientjie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Rina C - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige gerieflike kamer en heerlike ontbyt.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Jeanette P - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon oase.
Katryns se terugvoer
Baie dankie
Theonette J - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker.
Katryns se terugvoer
Baie dankie
Ettiene S - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Katryns se terugvoer
Baie dankie
Adri D - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Katryns se terugvoer
Baie dankie ons gee dadelik aandag daaraan.
Megan K - Des 2017
Algehele gradering
Very surprised.
Katryns se terugvoer
Thank you Megan. We hope to see you again soon.
Liza M - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Katryns se terugvoer
Baie dankie
Marlene C - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik en als wat jy benodig is daar. Vriendelike gasvrou.
Katryns se terugvoer
Baie dankie
Yolande H - Des 2017
Algehele gradering
My wildste verwagtinge oortref.
Katryns se terugvoer
Yolande, baie dankie vir die mooi resensie kom kuier gerus weer by ons.
Nicolette K - Des 2017
Algehele gradering
Beste oornagverblyf in die Karoo.
Katryns se terugvoer
Baie dankie
Piet B - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige, skoon, mooi oorslaapgerief. Totale waarde vir geld.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Thea V - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, pragtige plek en lekker koel!
Katryns se terugvoer
Baie dankie
Lizahn D - Des 2017
Algehele gradering
Definitief een van die lekkerste gastehuise waarin ek nog gebly het.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Helena W - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Bennie B - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik, huislik en uiters gasvry!
Lees meerKatryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Yolanda B - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese diens en baie vriendelike eienaar wat die ekstra myl gaan.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Adrian K - Des 2017
Algehele gradering
Hulle is tops en sal sekerlik in Calvinia net by Katryns kuier.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Melvina A - Nov 2017
Algehele gradering
Dis 'n baie mooi plekkie, skoon en netjies.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Philippa V - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid!
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Philippa.
Dahne J - Okt 2017
Algehele gradering
'n Welkome verrassing na 'n lang dag op die pad!
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was lekker om julle te kon bederf.
Karen S - Okt 2017
Algehele gradering
Katryns, 'n sagte kussing vir 'n moeë reisiger.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, so bly julle dit geniet.
Carel P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, sal enige tyd aanbeveel.
Hananje D - Okt 2017
Algehele gradering
Ons sien julle weer!
Katryns se terugvoer
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Adriaan V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjies uitgerig.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Nicolette H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Carel S - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik. Netjies en modern. Goeie waarde vir geld. Ordentlike ontbyt.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Petronelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Katryns se terugvoer
Baie dankie, bly ons kon julle help.
Andre W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, puik diens, baie behulpsaam.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Magdeld N - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf. Vriendelike ontvangs.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Christo L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Lauren S - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Katryns se terugvoer
Baie dankie.
Karen B - Aug 2017
Algehele gradering
Ontdek die Karoo gasvryheid en uniekheid van vooraf!
Lees meerKatryns se terugvoer
Baie dankie.
Claudia S - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlikste netjiese Gastehuis!
Lees meerKatryns se terugvoer
Baie dankie.
Lynelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Verblyf hier was glad nie aangenaam nie. Vuil verblyf en yskoud.
Lees meerKatryns se terugvoer
Lynelle en Gert, ek is so verskriklik jammer dat alles verkeerd geloop het met julle bespreking by ons. Ek wens daar was iets wat ek kon doen om jammer te sê .My gastehuis is my trots en ek probeer ten alle tye my gaste op die hande dra. Ons het dadelik aandag gegee aan die air-conditioning en aan ons krag probleem. As julle ooit weer die kant toe kom sal ek dit baie graag wil regstel met 'n gratis nag, om op te maak vir my groot fout.
Marius C - Jul 2017
Algehele gradering
Egte Hantam-gasvryheid.
Katryns se terugvoer
Baie dankie Marius, ek waardeer die terugvoer.
Corlia S - Jul 2017
Algehele gradering
Definitief 'n juweel ontdek.
Natalie H - Jun 2017
Algehele gradering
Vyfster verblyf vir seker! Baie dankie.
Lees meerKatryns se terugvoer
Sjoe 1000 dankies vir die mooi review kan nie wag om vir Heinrich en Nicolette ook te ontmoet nie
Carole-ann V - Apr 2017
Algehele gradering
It was very relaxing and comfortable. Every need was looked after.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was baie ontspanne en gerieflik. Daar is in elke behoefte voorsien.
Dit het gevoel of ek by my perfekte huis was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Katryns se terugvoer
Thank you so much for the lovely review looking forward for you next visit
Carel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie tevrede met die gasvryheid.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review
Chris D - Mrt 2017
Algehele gradering
Aandag aan detail! Voel baie tuis.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was so lekker met julle hier.
Suthea W - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf teen 'n billike prys.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Tarien M - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflike en bekostigbare verblyf!
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review.
Pieter O - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review
Andre V - Nov 2016
Algehele gradering
Netjiese kamers en vriendelike ontvangs.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Danie V - Sep 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Vriendelik en baie netjies.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review
Elna S - Jul 2016
Algehele gradering
Ten spyte van die feit dat dit sopnat was in Calvinia was die verblyf uitstekend.
Katryns se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek hoop om gou weer te sien
Francis N - Jun 2016
Algehele gradering
Ons was baie goed ontvang en die diens is uitstekend.
Lees meerKatryns se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap