Ouma and Oupa's Self-catering Units
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ouma and Oupa's Self-catering Units bied gasteverblyf op die gashere se eiendom in die Myburghpark area in Langebaan. Die eiendom is die ideale basis vanwaar die dorp se verskeie besienswaardighede en geriewe verken kan word.
Verblyf is in 2 individueel versierde eenhede beskikbaar, elk met 'n privaat ingang. Hierdie eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n hoekbad, aparte stort en verhitte handdoekrelings. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en te kook. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n snoesige vuurmaakplek.
Verder het elke eenheid braaigeriewe, gratis WiFi, internet toegang, en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Die eenhede deel 'n tuin met 'n somerhuis wat sitplek het vir 6 mense. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ouma and Oupa's Self-catering Units is ideaal geleë binne 3 km vanaf die strandmeer, 4 km vanaf die Langebaan Country Estate, 9 km vanaf Laguna Mall en Club Mykonos om maar net 'n paar te noem.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Ouma and Oupa's Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom