Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 118
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Johan B - Apr 2024
Algehele gradering
Piece of heaven.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is altyd baie dankbaar wanneer ons gaste vir ons sulke wonderlike terugvoer gee. Dit is ons doel om die beste en gerief vir julle te gee. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Naomi
Andrew P - Apr 2024
Algehele gradering
Just what I was looking for!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Thanks for the review. We are glad that you found the accommodation well-equipped and perfectly located. It has a modern and clean look and we are so glad that there was no noise during your stay. We can assure you that none of our guests have complained about noise so far. The foyer is only used for entrance and exit. We are looking forward to accommodating you again.
Keith Walter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Adam L - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful stay right on the beach!
Brenda T - Feb 2024
Algehele gradering
Had a medical emergency and didn't even stay one of the 3 nights booked.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for the time spent writing the review. We understand that waking up in the early hours with a medical emergency was very stressful. Hopefully, when you visit us again for the 'refund', you will be more relaxed.
Uriel G - Des 2023
Algehele gradering
Breath taking views!
Chris B - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ondervinding wat ons graag weer sal wil herhaal!
Rodger D - Okt 2023
Algehele gradering
Rus & Vrede! Saligheid vir my siel, terwyl die branders op die strand breek!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit laat my skoon ontspanne voel. Ons is baie bly wanneer ons sulke terugvoer van ons gaste kry. Dit is ons hele doel! Ons gaste moet onstpan en vergeet van alle ander dinge. Net die nabye see en strand geniet.
Ons hoop om julle binnekort weer te akkommodeer.
Piet D - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful views and a luxury stay.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Thanks for this great review. We offer a niche market for couples, luxury with a view!
We are very happy to hear that you had a great time. We would love to accommodate you again in the near future.
Antoinette M - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was heerlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.
Erna B - Mei 2022
Algehele gradering
Sal weer besoek.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Thanks for the review. We invite you to visit us in the new Soli Deo Gloria to experience the changes. We are looking forward to accommodating you in the near future.
Delete D - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker en teleurstellend.
Lees meerSoli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. We invite you to visit Soli Deo Gloria now to see the newly renovated and furnished Soli Deo Gloria. Lots of mirrors. We are looking forward to accommodating you in the near future.
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Idillies!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Dit maak ons Weskusharte warm om te hoor dat ons gaste die akkommodasie en tyd in Paternoster geniet het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Naomi
Mari K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier, vriendelike personeel en mooiste uitsig.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die review en veral oor die personeel. Ek sal die boodskap vir hulle deurgee. Ons
is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Ons glo ons sien julle gou-gou terug.
Ons sluit vanaf middel Mei tot min of meer einde Oktober vir bouwerk.
Julle sal baie verras wees indien julle daarna kom kuier.
Groete,
Naomi
Freda M - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut een vir die boeke - ligging is perfek en verblyf is top-klas!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is altyd baie dankbaar om te hoor dat gaste die huis geniet het.
Ons glo dat julle binnekort sal terugwees.
Min of meer November sal daar bo 'n ongelooflik, luukse eenheid wees met die pragtigste, wydste uitsig.
Ons sien uit daarna en glo julle sal gou weer kom kuier.
Groete,
Naomi
Tracey W - Okt 2021
Algehele gradering
I'm asthmatic and because of the mould in the bathroom blind and in the kitchen.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
We are deeply grateful for your review and the time you took to share your experience. We will give attention to your feedback. Having you as our guest was a pleasure, and we would love nothing more than to welcome you back in the future. Thank you for choosing us and for your support!
Isabel H - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike oornagplek!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is ongelooflik bly dat ons die uitsig kan he wat nie toegebou kan word nie. Ons sien julle graag weer vir 'n kuiertjie. Hoop dis sommer gou.
Groete,
Naomi
Peet M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie besonderse plek, net stortgeriewe was bietjie teleurstellend vir so goeie bestemming.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie met ons te deel. Ons waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer kuier, want jy sal nie die groot stort glo wat nou daar is nie. Dit was 'n plesier om deel te wees van jou onvergeetlike ervaring, en ons sal verheug wees om jou in die toekoms weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie weereens.
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut awesome! Soli Deo Gloria sien ons beslis weer!
Lees meerSoli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Dit is 'n riem onder ons harte om te hoor dat jy Soli Deo Gloria so goed beleef het. Ons het ons bes gedoen om dit vir julle 'n goeie ervaring te maak.
Ons sien uit na die volgende besoek.
Salomie D - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflike fantastiese ervaring, sal beslis gou weer besoek.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Salomie,
Baie dankie vir die kommentaar. Ons is so bly dat jul dit so goed beleef het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Bly gesond en geniet die week.
Naomi
Linda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie met ons te deel. Ons waardeer opreg jou vriendelike woorde en is opgewonde om te hoor dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het. Dit was 'n plesier om deel te wees van jou onvergeetlike ervaring, en ons sal verheug wees om jou in die toekoms weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie weereens.
Martin N - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige, klein en volledig toegeruste vakansiehuisie op die see.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige opmerkings rakende Soli Deo Gloria Eenheid 2. Ons is baie bly dat jul die tydjie geniet het.
Ons sien baie uit na julle terugkeer. Indien julle in 'n groter plekke wil bly, kan julle gerus eenheid 1 bespreek. Kyk ook gerus na Nieuview.
Groete,
Naomi
Jan B - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut hemelse week van "sheer bliss"! Awesome!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Ons is diep dankbaar vir jou resensie en die tyd wat jy geneem het om jou ervaring te deel. Jou vriendelike woorde het 'n glimlag op ons gesigte gebring. Ons is verheug dat jy 'n wonderlike verblyf gehad het en dat ons deel kon wees daarvan. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons sou niks liefs wou hê as om jou in die toekoms weer te verwelkom nie. Baie dankie dat jy ons gekies het en vir jou ondersteuning!
Erica B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik met 'n wonderlike uitsig.
Lees meerSoli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Namens ons span wil ons ons opregte waardering uitspreek vir jou resensie. Jou tyd en positiewe terugvoer is ongelooflik waardevol vir ons. Ons is oorweldig dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het en dat ons kon bydra om dit onvergeetlik te maak. Dit was 'n absolute plesier om jou te gasheer, en ons sal baie verheug wees om die geleentheid te hê om jou weer te akkommodeer. Baie dankie!
Dewet B - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige woonstel op die strand.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die deel van jou resensie met ons. Jou terugvoer word hoogs waardeer, en ons is verheug dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het. Ons is vereer om deel te wees van jou onvergeetlike ervarings, en ons sal graag die geleentheid hê om jou weer in die toekoms te akkommodeer. Baie dankie dat jy ons gas was.
Amanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Ons wil graag ons opregte dank uitspreek vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. Jou positiewe terugvoer beteken baie vir ons, en ons is verheug dat jy 'n wonderlike verblyf gehad het. Om deel te wees van jou onvergeetlike ervarings was 'n voorreg, en ons sal verheug wees om jou weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie dat jy ons gekies het.
Laetitia D - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxing scenic stay.
Gaironesa D - Aug 2020
Algehele gradering
The perfect place for a couples getaway.
Karen F - Mrt 2020
Algehele gradering
We went to Cape Town for an anniversary break and fell in love with Paternoster.
Morne A - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Roanne V - Jan 2020
Algehele gradering
If you love a 100% sea view then this is the place for you!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Thank you for the time taken to write this wonderful review. We are so priviledged to be right on the beach with this amazing sea view.
We will have a look at the outside cushions and microwave.
We are looking accommodating you again in the near future.
Kind regards,
Naomi
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Willem D - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en omgewing.
Georgette V - Jul 2019
Algehele gradering
Love die plek.
Ezra R - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties ligging en plek om te herlaai.
Lizane V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, ons beveel dit vir almal aan!
Gregory S - Mrt 2019
Algehele gradering
The unit was well set up, clean and staff was friendly.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Good Day Mr. Snow,
We are so glad to hear that you enjoyed your stay in Paternoster with us and we thank you for taking the time to write a review and for your kind words, we look forward to welcoming you back to the property on your next stay!
Best Regards,
Cheron De Andrade
Guest Experience Manager.
Dirk L - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging en eenheid.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir die resensie.
Ons is baie bly dat julle die eenheid mooi asook luuks gevind het. Dit is darem 'n pragtige uitsig op die see en strand. Pragtige sonsondergange ook.
Ons sien daarna uit dat julle weer in Soli Deo Gloria sal kom bly.
Groete,
Ben, Naomi, Timothy, Sharon en Buli
Santa D - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig, sielerus, ons gaan definitief weer.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Beste Santa,
Baie dankie vir die resensie. Ons is trots daarop dat ons amptelik aangewys is as die beste rolstoelakkommodasie in SA is vanaf 2014-2017 (2018 moet nog aangewys word). Ons is ook weer aangewys as die beste in die Weskaap vir 2018. Dat julle ons werklik rolstoelvriendelik vind, is vir ons verblydend.
Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.
Groete,
Ben, Naomi en die span
Michelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Lees meerSimone V - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf was awesome, sal definitief weer gaan, dis regtig waarde vir jou geld. 100% rolstoelvriendelik.
Lees meerCecile B - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik, gaan beslis weer gaan.
Mariana V - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflike plek, netjies en skoon.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Ellen M - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome!
Deon S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerSoli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om dit te voltooi. Dit is altyd vir ons 'n voorreg indien gaste hulle terugvoering gee sodat ons kan weet waar verbeterings nodig is. Ons sal graag aan die skoonmakers julle dank oordra. Ons hoop om julle baie gou weer in Soli Deo Gloria te kan ontvang.
Ben, Naomi en die span.
Hester D - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was verfrissend, skoon, netjiese verblyf op die strand, als wat ek nodig het om my siel te laat rus.
Lees meerSoli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly dat julle Soli Deo Gloria geniet het en dat die pragtige verblyf bygedra het tot 'n heerlike rustydjie. Ons sal die waardering oordra aan die personeel.
Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Maritha V - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige view! Lekker 'cosy' huisie!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die tydjie in Soli Deo Gloria geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Angelique T - Mrt 2017
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing.
Absoluut amazing verblyf wat elke sent werd is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Thanks for the great review. Our purpose is to provide quality accommodation! We are very glad to hear that we actually achieved it. We are looking forward accommodating you again in near future.
Watch our winter specials!
Laguerenne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemalike verblyf op die strand.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die review. Dit was heerlik om julle te ontmoet en sien baie daarna uit om julle weer te ontvang hier volgende jaar. Mag die jaar verder vir julle wonderlik wees.
Groete,
Ben en Naomi
Yolandé T - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreekweek!
Lees meerSoli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die tyd daar geniet het en die pragtige uitsig ook. Dankie vir die aanbevelings gemaak. Ons sien uit na die volgende keer wat julle kom kuier.
Jacques P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en te huisves. Ons is regtig baie bly dat julle die tyd geniet het en dat die span goeie diens gegee het. Ons sien baie daarna uit om julle gou weer te huisves.
Groete,
Ben, Naomi en die span.
Albertus S - Jun 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf op die see!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die review. Ons is baie bly dat julle die see-uitsig en die huis geniet het. Ons is jammer dat ons julle nie self kon ontvang en ontmoet nie, aangesien ons 'n bietjie met vakansie was. Ons sien uit na 'n volgende besoek en vertrou dat ons julle dan sal ontmoet en self ontvang.
Ben en Naomi
Elretha L - Jun 2016
Algehele gradering
Absoluut heerlik! Ek sal weer gaan!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly indien ons gaste hul rustydjie in Soli Deo Gloria positief beleef het. Baie jammer oor die ander gaste, ons probeer altyd gaste inlig aangaande respek vir ander mense. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Natasja L - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en fantastiese uitsig. Het dit baie geniet en lekker uitgerus.
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die review. Ons is baie bly dat julle die tydjie in Soli Deo Gloria so geniet het. Ons sien uit na die volgende kuiertjie! Wintertyd is groot afslagtyd!
Jeanette P - Aug 2015
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplek!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Ai baie dankie vir die review! Jul moet nou in die winter kom kuier - daar is groot spesiale aanbiedinge aan.
Gerhard B - Jul 2015
Algehele gradering
Beste uitsig!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die review wat julle geskryf het. Ons is baie bly dat Soli Deo Gloria bygedra het tot die pragtige prentjie en heerlike rustydjie in Paternoster.
Shaun F - Jun 2015
Algehele gradering
Puik, puik, puik!
Soli Deo Gloria - Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n review te skryf. Ons is vreeslik bly dat julle Soli Deo Gloria so goed beleef het en dat julle dit so sterk aanbeveel. Ons sien uit na julle volgende kuier.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoonerklipstraat 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap