The Blacksmith's Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R900R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Blacksmith's Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met ouwêreldse sjarme en slaapplek vir 2 gaste langs die Zoutrivier in die oudste deel van die Weskus.
Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste saam etes kan geniet.
Die sitkamer het 'n kaggel vir koue aande en WiFi is beskikbaar.
Gaste kan skemerkelkies op die stoep geniet of van die braaigeriewe voor die kothuis gebruik maak.
The Blacksmith's Cottage is 450 m vanaf die middedorp met al sy koffiewinkels en restaurante. Gaste kan ook die Hopefield Museum besoek. Die dorp word omring met meer as 500 tipes fynbos en die area is bekend vir sy heuning. Hopefield is 30 km vanaf Langebaan, 40 km vanaf Saldanha, 45 km vanaf Velddrif en 49 km vanaf Paternoster.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Gaste dink The Blacksmith's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Populierstraat 32, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12