The Cottage on the Corner
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arbuckle-straat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cottage on the Corner bied gerieflike verblyf in 'n knus kothuis in Himeville. Die privaat kothuis is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon geleë, en is die ideale plek om te ontspan na 'n dag van Underberg verken.
Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, 'n badkamer met 'n spa-bad en stort, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is met 'n ketel, broodrooster, elektriese braaipan, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus. 'n Klein braai is ook beskikbaar.
Die kothuis bied ook legkaarte, speletjies, 'n kaggel en WiFi.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Arbuckle-straat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Cottage on the Corner het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Himeville Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arbuckle-straat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom