Julle verskaf 'n fantastiese diens. Ons gebruik LekkeSlaap gereeld en sal nog baie in die toekoms van hulle dienste gebruik maak.
LekkeSlaap is tops ons het nog nie een vakansie sonder LekkeSlaap geboek nie ─ en Charné is super behulpsaam.
LekkeSlaap is geheel en al die beste. Hulle het my gehelp met alles. Ek wil net vir Kimberley baie dankie sê vir alles.
LekkeSlaap is 'n vinnige en maklike opsie vir besprekings. Ek maak staat op vorige besoekers se terugvoer wanneer ek 'n nuwe plek oorweeg.
LekkeSlaap is altyd my eerste keuse van verblyfsoek, asook my eerste aanbeveling aan ander wanneer hulle op vakansie wil gaan.
Always get exactly what I ask for. Super quick responses so decisions can be made promptly. Thank you for making a weekend away so easy!
Nog altyd goeie diens by julle gekry en ons het nog nooit 'n probleem met enige bespreking gehad wat ons deur julle bespreek het nie. Baie dankie.
Het en sal hulle weer gebruik. Hulle help selfs al is jy op reis na 'n onbekende dorp of plek en doen jou bespreking vir jou.
Baie, baie dankie vir alles wat julle vir ons kon doen. Ons opregte waardering aan julle vriendelike personeel.
LekkeSlaap bly die wêreld se beste aanlynportaal vir akkommodasie - die res kan maar by julle kom kers opsteek hoe dit nou eintlik gedoen moet word!
My eerste opsie om te bespreek vir 'n vakansie of sakeverblyf sal altyd LekkeSlaap wees. Baie dankie vir goeie diens.
Baie dankie aan LekkeSlaap, julle is net 'n plesier om te gebruik en het altyd vinnige terugvoer gegee en almal is vriendelik.
This is my second time booking on LekkeSlaap and it was not a mistake. Booking is easy and convenient and they always have availability.
Al vir baie jare my enigste keuse vir verblyf wanneer ons reis. Goeie effektiewe diens met maklike webtuiste.
Van die bespreking tot die uitboek was alles seepglad en maklik. Well done LekkeSlaap. Ons het 'n heerlike naweek gehad.
Ek maak slegs van LekkeSlaap gebruik vir daai wegbreektye. Geen besprekingsprobleme nie en gee altyd dadelik terugvoering. Vriendelike diens.
Baie maklike en handige manier om blyplek te bespreek. Het nog net goeie ervaringe gehad met verblyf deur LekkeSlaap.
I love using LekkeSlaap. Agents are extremely helpful and always help out with issues contacting accommodation managers.
Baie dankie vir julle gerieflike en gemaklike manier vir vakansiebesprekings en groot verskeidenheid.
Was nog nooit teleurgestel in enige verblyf wat LekkeSlaap van ons gekry het nie, en sal altyd LekkeSlaap verkies.
Juandri was efficient and helpful and provided excellent service! Love the SMSes and reminder emails.
Ek kan waarlik nie aan enige iets dink om oor negatief te wees nie. Baie dankie ook aan jou, Dominique, vir vriendelike en flinke diens.
Baie dankie vir die hulp om slaapplek te kry en vinnige en wonderlike diens van LekkeSlaap se agente. Julle is wonderlik. Hou so aan.
Dankie LekkeSlaap vir die gereelde kommunikasie van julle kant af, mens is altyd bewus van wat gaan gebeur en wat om te verwag.
Ek love dit om deur LekkeSlaap te bespreek vir ons trips. So gemaklik, so deeglik en die beste diens. Dankie x 1000!
Vir die afgelope 3 jaar nog net LekkeSlaap gebruik, want ek weet hulle sort mens uit en baie goeie diens wat hulle gee. Sal nie maklik verander nie.
Lekke om julle te hê vir al ons reëlings, ons slaap lekke oor alles wat LekkeSlaap so lekke maak. Dankie.
Thank you Juandri for being so prompt with emails and requests for quotes, availability and further correspondence! Appreciated.
Dit het my geruste hart gegee, dat ek nie gescam sal word nie, en al die SMS'e word baie waardeer. Julle is eersteklas.
Geen klagtes. Van volgende jaar af gaan ons deur die land reis en sal definitief op julle knoppie druk.
Never heard about LekkeSlaap until my grandson appeared in your advert. Tried LekkeSlaap and will definitely use and recommend again, thank you.
Dit is definitief een van die beter besprekingstelsels wat ek al gebruik het en ek is baie opgewonde dat dit in Afrikaans is.
Ek was nog nooit teleurgesteld met LekkeSlaap se diens en kwaliteit van verblyf nie. Ek gebruik geen ander besprekingsplatform in SA nie.
Dankie, julle is puik. Kon nog altyd help met verblyf enige plek waar ons wou heen gaan. Sal julle beslis altyd gebruik.
Dankie Morné, dit is altyd 'n plesier om met die LekkeSlaap-span saam te werk! Baie gebruikersvriendelik en altyd daar om te help!
Julle is 'n fees om mee te werk. Vinnige terugvoering op betaling en verblyf-inligting. Sal jul weer gebruik.
Baie dankie dat ons deur julle kon bespreek het. Ons sal graag weer van julle gebruik maak. Weereens baie dankie, LekkeSlaap.
One of the best holiday websites - with the easiest method of booking and paying. The website is up to date and photos are spectacular.
Dit is altyd 'n plesier om deur LekkeSlaap verblyf te soek. Lekker ook om dit in my huistaal te kan doen!
I've been using LekkeSlaap for a number of bookings and have never been disappointed. I enjoy dealing with the agents that are always very helpful.
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Julle verskaf 'n fantastiese diens. Ons gebruik LekkeSlaap gereeld en sal nog baie in die toekoms van hulle dienste gebruik maak.
Breaker View