Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

Haai!

Ons hoop jy kry 'n lekke plek om te bly!

Sien Meer

Gaste se Kommentaar

Dit kan nie beter wees nie. Ek het aanvanklik 'n fout met datums gemaak, en hierdie is binne minute reggestel!

 - Arthur H
Linger Longer Holiday Cottage

Inligting is mooi uiteengesit. LekkeSlaap gee gereelde terugvoer sodat ek die heeltyd weet hoe my bespreking vorder.

 - Sam K
Whales & Waves

Nog nooit 'n slegte ervaring by LekkeSlaap gehad nie. My eerste keuse wanneer ek aanlyn begin soek vir blyplek.

 - Christel L
Bergdale Cottages

Sal nie sommer op 'n ander manier 'n bespreking doen nie. Alles verloop glad en vinnig met LekkeSlaap. Baie goeie diens.

 - Anina J
De Zevende Hemel Gastehuis

Stelsel baie maklik om the gebruik, selfs vir mense wat nie gemaklik is om besprekings aanlyn the doen nie. Puik.

 - Tinkie S
C-Front Units

LekkeSlaap het vinnig gereageer op versoeke en teruggekom na my toe met 'n bevestiging. Baie vriendelike en hulpvaardige mense.

 - Sean D
Zwartmodder

Ek werk net deur LekkeSlaap, het nog nooit 'n probleem gehad van enige aard nie. Ek kan LekkeSlaap vir almal aanbevee, jy kan nie verkeerd gaan nie.

 - Gerda T
The Gem Accommodation

Ek maak net van LekkeSlaap as besprekingshulp gebruik. Akkommodasie is van goeie gehalte en diens is puik!

 - Brenda O
Andria's Guest Flat

The agency is efficient and easy user friendly. They advertise exactly what you are going to get at that accommodation.

 - Lerato M
Ocean Blue Guesthouse

Baie maklik en net 'n plesier om 'n plekkie te soek vir kort of lang verblyf. Baie gerieflik en goeie kommunikasie.

 - Jl R
Beryl1 Guest House

Sal enige tyd weer LekkeSlaap gebruik vir enige besprekings. Hulle laat weet onmiddellik as jy 'n e-pos gestuur het.

 - Mynie D
Aloe Accommodation Klerksdorp

Kry baie vinnige terugvoer wanneer mens vra vir 'n kwotasie. Agente gee alle inligting wat nodig is betyds en vinnig.

 - Drina D
Huis Hannalief

Tevrede met die diens deur LekkeSlaap. Regtig deur julle gepoog om aanvanklike foutiewe bespreking reg te stel.

 - Dennis D
454 Berg Str

Kyk julle is op die bol. Vinnige diens en kommunikasie maak dit so maklik om te bespreek. Wel gedaan!

 - Ben K
The Macaw Nest Accommodation & Events

Ek hou van die herinnering SMS, met adres, ens. En natuurlik wonderlik om kommunikasie in Afrikaans te ontvang.

 - Marilda K
Loerie's Call Guesthouse

Baie goeie diens met vriendelike mense om te help waar hulle kan. Sal beslis aanbeveel vir vriende, familie en kennisse.

 - Cindy E
Arotin Game Lodge

Het LekkeSlaap al voorheen gebruik en sal ook in die toekoms. Dankie LekkeSlaap ons waardeer dit opreg.

 - Kobie K
Up The Creek

Ek kon nog elke keer met vertroue gebruik maak van LekkeSlaap met die wete dat my bespreking en akkommodasie eksie perfeksie gaan wees.

 - Chanel I
Allegro Guest House Self Catering

LekkeSlaap julle is die beste! Ek kyk nie eens verder nie, sal altyd van julle gebruik maak. Baie dankie.

 - Margaret W
Molopo Lodge

LekkeSlaap was lekker vinnig met bevestiging van akkommodasie met betalings opsies wat by my behoeftes pas.

 - Graeme M
Geelhout Guesthouse

Vinnige flink diens, maklik om te gebruik en baie professioneel. Vergemaklik verseker my soektog na verblyf.

 - Nelmarie V
Eden Road Guest Suites

Dankie LekkeSlaap, dit is nie die eerste keer wat ons deur julle bespreek nie, en verseker nie die laaste nie.

 - Christa D
Klein Afrika Wegbreek

Ek gebruik altyd LekkeSlaap, omdat die diens vinnig is en al die plekke op die webtuiste altyd 'n goeie blyplek is.

 - Elmarie H
Destiny Lodge - Cullinan

Dis lekke Afrikaans. Ek geniet om deur hulle te bespreek en hulle terugvoer is stiptelik. Baie dankie vir die goeie diens hou so aan.

 - Marie E
Villa Flamenco 9

Ons maak altyd gebruik van LekkeSlaap en het nog nooit enige probleme ondervind nie. Baie dankie vir julle puik diens en behulpsaamheid.

 - Sanette V
Oppi Rotse

Ek beplan geen reis sonder LekkeSlaap se gemaklike, vinnige besprekings app nie! LekkeSlaap is meer as 10 uit 10!

 - Alida V
The Overlook

Ek is mal oor LekkeSlaap. Lisa-Maria help my altyd en sy is amazeballs! Dankie vir julle uitstekende diens altyd!

 - Yolandi P
17 On Bird Guest House

Dankie vir julle uitstekend diens. Dis so maklik en gerieflik om deur julle 'n plekkie te bespreek. Dankie.

 - Melanie B
Flatlet on Topaz

Definitely a site that makes looking for a getaway so very convenient. Awesome. Keep up the good work.

 - Sean D
Anne's Place

This has become my go to application. I need to sometimes travel out of town and LekkeSlaap has made this so much easier for me.

 - Jamie L
Wykeham Lodge

LekkeSlaap is absoluut fantasties. Hulle diens is onverbeterlik en waar ons kan, sal ons dit elke keer gebruik.

 - Sandra H
On the 18th

Ons is verras deur goeie kliëntediens en maklike telefoniese toegang vir ouer persone wat nie ten volle rekenaargeletterdheid is nie.

 - Llewellyn S
Rooibekkie 45

Was maklik om bespreking te maak en hou van die herinneringe wat hulle stuur sodra jou besprekings tyd nader kom.

 - Helet W
Stonepeak Mountain Lodge

LekkeSlaap is werklik lekker gerieflik! Ek soek sommer dadelik op LekkeSlaap as ek 'n plekkie soek vir 'n lekker wegbreek.

 - Chandré K
Die Kloof

LekkeSlaap is baie behulpsaam. My volgende vakansie is February 2019, ek sien uit om weer gebruik te maak van LekkeSlaap.

 - Nolan K
Angels Rest

Geen probleme ondervind nie. Bevestig die bespreking op die dag wat jy moet inklok met nodige nommers.

 - Franzette S
Tora Rona

Dit is die tweede keer wat ek van LekkeSlaap gebruik maak, en beide kere was die ervaring net positief, baie dankie!

 - Lorraine F
Springbok Caravan Park

Nuut ingeskakel op julle diens. Baie beïndruk. Webuitleg maklik en vriendelik. Sal beslis voortgaan om julle diens te gebruik.

 - Francois J
Intaba Lodge

We only use LekkeSlaap for all our accommodation needs when travelling in South Africa. It surpasses all other similar apps by far!

 - Pierre J
Koedoeskloof Guesthouse

Die mense wat jou help is baie behulpsaam. Jy is ten alle the op hoogte van sake m.b.t jou bespreking en dit is altyd goed.

 - David B
10-on-Princess Margaret
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za