LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Let asseblief op: Jy kan nou alle verblyf geniet en enige toekomstige verblyf by al ons instansies reg oor die land bespreek. Lees meer

Ons waarborg volle terugbetalings vir enige kansellasies indien nasionale inperkings jou van reis weerhou. Lees meer

Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

SOOS GESIEN IN:
Sien Meer

Gaste se Kommentaar

Die diens was onmiddellik en baie vriendelik. Ek sal weer van LekkeSlaap se diens gebruik maak en aanbeveel vir almal. Julle is puik!

 - Magdie O
San Michele

Ek is baie tevrede met LekkeSlaap se diens. Hulle is vriendelike en baie behulpsaam en het 'n goeie kommunikasie-sisteem.

 - Gerda M
84 on Himeville

Baie maklik om te bespreek, kry dadelik terugvoering en word gereeld herinner aan jou verblyf tyd. Baie dankie.

 - Christa M
Mooigezicht

Maak reeds die afgelope paar jaar van LekkeSlaap gebruik sonder enige probleme. Baie professioneel en hou jou op hoogte tot jy inboek.

 - Stoney S
Gariep Inn

Hulle hou jou altyd via SMS op datum, gee die tye en die adres en hulle het goeie plekke met bekostigbare pryse.

 - Karin C
Fairy Knowe Hotel

Julle bly beslis die beste. Maklikste en gerieflikste bespreking. Beste blyplekke in 'n omgewing/dorp!

 - Rika V
Treetops Self-catering Accommodation

Die website help baie! Dit help dat 'n mens foto's en pryse asook beskikbaarheid van al die verskillende plekke kan sien.

 - Bianca B
305 Manor Gardens

Nadat ek aanvanklik nie terugvoering gekry het op 'n bespreking nie, was ek spoedig gehelp om die nodige gereël te kry. Vriendelik en behulpsaam.

 - Bertus P
Kleinbegin Augrabies

Dankie LekkeSlaap vir die webtuiste wat so maklik en verstaanbaar gebou is. Vinnige resultate klik na klik.

 - Dirkie S
Riverbush Lodge

Ek het al vele male LekkeSlaap gebruik, dis gebruikersvriendelik, geen verborge kostes, vinnige terugvoer. Puik!

 - Wessel V
Casamento Lodge

Ons gebruik net LekkeSlaap vir al ons besprekings. Die diens is flink en ek vertrou die transaksies is veilig. Nog nooit enige probleme gehad nie.

 - Riaan S
De Werf Lodge

LekkeSlaap is baie maklik om te gebruik en daar is baie lekker plekkies op die website. Ek sal definitief dit weer gebruik.

 - Lee-ann D
Blouberg Seaview Apartment

LekkeSlaap was nog altyd fantasties met ons besprekings en ander vrae. Ek hou van die reminder-SMS'e en e-posse wat julle vir ons stuur.

 - Teresa V
15 Shelly Strand

This is the second time we have used LekkeSlaap. Always friendly service and most helpful. Highly recommended.

 - Tracy S
La Folie Cottages

Dit is baie lekker om deur LekkeSlaap te bespreek. Julle is op julle kop - soos ons in Afrikaans sal sê!

 - Mini S
Calico Guest House

Baie bereid om uit hulle plek te gaan, selfs as jou bespreking dalk per ongeluk gekanselleer word, alhoewel dit nie eers hulle fout is nie.

 - Lourens S
Sir Lambert's Guest House

Dit is altyd lekker om deur LekkeSlaap 'n vakansie te boek. Dis vinnig en jy hoef jou oor niks te bekommer nie.

 - Shireen S
Springgety

Was nog nooit teleurgestel met verblyf bespreek deur LekkeSlaap nie. Altyd baie professioneel en hulle diens flink.

 - Mechiel V
Pachelbel

Even for someone who is 66 years old, LekkeSlaap was easy and convenient to use. I would feel confident in using them again.

 - Sharon Q
A Little Guesthouse

Ek gebruik LekkeSlaap nou al 'n paar jaar vir verskeie besprekings reg oor die land, en was nog nooit teleurgestel nie.

 - Dave D
El Toro Park Guest Room

Kan nie wag om weer 'n vakansie met die familie te beplan nie. Ons het ons nuwe hulp gekry. LekkeSlaap gee al die opsies wat jy benodig.

 - John J
Wagondrift Lodge

LekkeSlaap bly in kontak vanaf bespreking tot en met voor die dag van ons reis. Hulle is baie behulpsaam. Uitstekende diens.

 - Chris L
Phumuza Bush Lodge

Ons maak al vir die laaste 5 jaar slegs gebruik van LekkeSlaap, en was nog nooit teleurgesteld nie. Baie dankie!

 - Japie E
@ 4 Annette

The app was easy and convenient to use. I got a reminder as time drew closer. Will use app again to source accommodation in the future.

 - Nicky J
12 on Beach

Ek het al 'n paar keer van LekkeSlaap gebruik gemaak en elke keer maak hulle jou soektog na blyplek baie maklik! Dankie vir julle diens.

 - Carol-ann V
Mackers

Altyd gerieflik en gebruikersvriendelik. Gebruik al amper 5 jaar die webtuiste om ons oornagverblyf en vakansies te boek.

 - Anton G
Knoxgore Garden Cottage

Ek verkies om van LekkeSlaap se diens gebruik te maak, want hulle lewer 'n uitstekende diens en doen hul bes om jou te akkommodeer.

 - Elreza S
At Zara's Haven

Fantasties, moenie verander nie. Diens van Nerine is 100 uit 100 en beslis 'n aanwins vir LekkeSlaap.

 - Lukas G
Umpukane

Ek gebruik LekkeSlaap vir al my besprekings en het nog net altyd goeie diens en waarde vir geld gekry.

 - Desire D
Mooiplasie Bush Camp

Nog nooit vantevore enige probleme met LekkeSlaap ondervind nie, en besprekings het nog altyd glad verloop.

 - Colette H
Lagoon Beach 237A by CTHA

Baie dankie! Sonder LekkeSlaap sou ek nooit by Intaba Thulile uitgekom het en so heerlik gerus het nie.

 - Edith W
Intaba Thulile

Baie goeie diens, daar was nooit enige onsekerheid nie. Dit was 'n baie aangename ondervinding. Baie dankie.

 - Chris G
Ramsgate Palms Unit K

Always a pleasure to deal with you all at LekkeSlaap - very professional and fast on all queries, questions submitted. Thank you for a super service.

 - Eureka O
Lavender Garden Cottage and Lodge

I only use LekkeSlaap for my bookings as I find them highly efficient and have never had a problem with the bookings.

 - Cindy P
The Beach House

Ek bespreek altyd deur LekkeSlaap omdat dit gerieflik en maklik is en mens weet dat dit wat geadverteer word wel so is.

 - Karien G
13 Pyrgos - Santorini Estate

Thanks for the way you kept us updated and in the loop with everything, as well as your friendly and excellent service. You guys are great.

 - Carien O
Isabella's Accommodation

Ek gebruik meestal LekkeSlaap vir enige akkommodasie. Het nog altyd net die beste diens gekry, en dis so maklik om die webblad te gebruik.

 - Charlotte D
The Gift

Dis baie lekker om verblyf deur LekkeSlaap te reël. Dit is gerieflik. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

 - Charl B
Leselo La Bontshi Lodge

Dankie vir flinke terugvoer en e-posse om ons te herinner aan ons verblyf! Sal beslis weer besprekings deur LekkeSlaap doen.

 - Alida K
Treelands Castle

Always efficient and friendly. They send reminders, additional information and contact numbers even when we are on the road. The best.

 - Gillian Z
Duinepos Chalets
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!