Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

Haai!

Ons hoop jy kry 'n lekke plek om te bly!

Sien Meer

Gaste se Kommentaar

Dit was die eerste keer wat ek deur LekkeSlaap enige verblyf gereël het en sal beslis baie meer van LekkeSlaap gebruik gemaak in die toekoms!

 - Johan V
La Bri Self-Catering

Baie dankie. LekkeSlaap help ons baie as ons op soek is na verblyf! Ons lees ook graag al die resensies, voordat ons `n keuse maak.

 - Willem L
Bethulie Guest Farm

Soos elke vorige keer - LekkeSlaap.co.za is maklik om te gebruik en 100% betroubaar. Ons sal dit weer en weer gebruik!

 - Lukas B
Modern Goldfields Apartment

Ek het LekkeSlaap se mense meer as 1 keer gebel oor vrae en hulle was elke keer verskriklik vriendelik en behulpsaam, baie dankie ek waardeer dit.

 - Driekie B
Beach Castle

Dit was my eerste keer dat ek LekkeSlaap gebruik het en alles het klopdisselboom verloop. Sal julle beslis weer gebruik!

 - Henriette K
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

Sal definitief gebruik maak van LekkeSlaap. Wanneer jy 'n navraag maak, terugvoering is gou. Weereens baie dankie.

 - Monica H
174 Atlantic Drive

Eerste keer dat ek LekkeSlaap gebruik het. Baie gerieflik. Ek sal definitief weer gebruik maak en vriende aanbeveel.

 - Shernaaz C
Champagne Stays

Ander besprekingsagente kan regtig by LekkeSlaap kers opsteek. Alles werk maklik, vinnig en effektief. Presies wat ons nodig het in Suid Afrika!

 - Johan S
Millstream Inn Guest House

Ek het al jare gelede opgehou rondbel, ek gebruik slegs julle website. Doen so voort! Julle vergemaklik die lewens van baie mense.

 - Elize V
Sondela Guest House

Fantasties. Ek hou niks van telefoonoproepe nie. Dit was so lekker om 'n gastehuis te bespreek sonder om 'n enkele oproep te maak.

 - Lucinda F
No 15 on Fullard

My eerste keer dat ek aanlyn bespreek het. Was baie onseker, maar sal dit in die toekoms altyd doen. Puik gewees.

 - Wilma M
Elephant's Nest

Kan maar staatmaak op die foto's op die advertensieblaaie van die verblyf. Dankie vir 'n heerlike blad wat gebruikersvriendelik is.

 - Anecke V
Elior Guest House

Nog elke keer wat ek van u gebruik gemaak het, net absoluut fantasie diens gekry en alle reëlings was seepglad.

 - Lizette P
Melkhoutkloof Guest House

Dit is belangrik om besprekings in jou Moedertaal te kan doen. Dit skakel kommunikasieprobleme en terselfdertyd ook ander moontlike knelpunte uit.

 - Willem V
Delagoa Dullstroom Cottage

Het al verskeie kere deur LekkeSlaap verblyf bespreek by verskillende plekke in ons land en was elke keer 100% tevrede met hulle diens.

 - Jackie L
Treetops Guest House

Baie gerieflik. As 'n plek op LekkeSlaap se webuiste verskyn, dan weet jy dat jy waarde vir jou geld sal kry.

 - Leon V
Excelsior River Cottages

Baie dankie vir julle vriendelike diens en hulp. Dit is so lekker om deur julle besprekings te kan doen.

 - Wiekus V
Beryl1 Guest House

Love the fact that we get emails and sms back immediately about enquiries of accommodation. Your team rocks!

 - Amy H
Nice and Cosy

Altyd 'n plesier om van LekkeSlaap gebruik te maak. Die foto's op die webwerf is wat jy kry. Geen vals uitbeelding van die plekkies binne nie.

 - Rika S
Pikkewyntjie Cottage

Baie dankie vir julle flinke diens en opvolgboodskap om seker te maak dat alles in orde was. Ons sal beslis weer gebruik maak van julle dienste.

 - David B
Vuurvliegie

Julle besprekingsagente was great. Ek ken glad nie Johannesburg nie en hulle het my vinnig en in die regte area gehelp met verblyf. Baie dankie!

 - Charnelle V
Flying Falcon Guesthouse

Painless way to book a holiday. Very convenient and easy to use plus always the most efficient staff. Thank you!

 - Barbara H
Swallow Creek Cottages

Wonderlik om in Afrikaans gehelp te word. Baie vriendelike agente en in almal se smaak en beursie word voldoen wat huisvesting aanbetref.

 - Kobie D
Lavindula Homestay

Julle diens is tot dusver puik dankie. Julle maak my vakansie sommer baie maklik ... sal julle beslis nog baie in die toekoms gebruik. Dankie!

 - Arien K
Die Hut

LekkeSlaap is ongelooflik professioneel en hulpvaardig. Diens is flink en agente baie vriendelik en behulpsaam.

 - Tia G
Seaspray A306

Het julle in die verlede gebruik vir verskeie besprekings. Om verblyf wat jou sak pas te kry, met die wye keuses wat julle bied is maklik en vinnig.

 - Henk B
Honne-Pondokkies

Swift response and easy payment for accommodation makes this site a 1st place to go to for lists of places to stay.

 - Janet J
Travalia Guest Farm

Ek gebruik die besprekingstelsel oor en oor. Ek kan dit vertrou en staatmaak op uitstekende diens. LekkeSlaap is puik.

 - Alida K
14 on League Guest House

Het vorige besprekings ook deur LekkeSlaap gedoen - puik diens en hulle hou ons heeltyd op hoogte rakende die verblyf, padaanwysings, betaling ens.

 - Wilma B
Stone Hill

Maklik, vinnig met sekerheid dat die plek waarvoor ek bespreek, wel bestaan. Dankie LekkeSlaap vir julle puik diens.

 - Helena J
Hazyview Numbipark

We live in Dubai and use LekkeSlaap all the time when we come back to South Africa. The only place to go to find the best SA getaways.

 - Veronica S
Santini Village 74

Ek gebruik LekkeSlaap vir al my besprekings. Ek kry altyd vriendelike en flinke diens. Dis 'n heerlike, maklike webtuiste!

 - Lianie E
Vintage on Main

Ek het LekkeSlaap nou "ontdek" en vir 'n hele reeks besprekings gebruik - Wow! Mal oor die diens en sms'e en alles! Dis my nuwe reisagent verseker!

 - Richardt V
Aan de Voortrekker

Die duidelike en volledige inligting in Afrikaans is baie lekker! Ek hou ook van die vinnige reaksie op besprekings.

 - Annalien P
Red Sands Country Lodge

Baie dankie vir die flink diens en julle deurgaanse kontak deur sms'e om ons op hoogte te hou van ons volgende bespreking.

 - Salomon B
Hananja Lodge and Restaurant

Baie professioneel en flinke diens, maar tog vriendelik en persoonlik. Ek hou van die sms-herinnerings en adresdetails 'n dag voor die tyd.

 - Nick V
Verbe Caravan Park

All the places we booked through LekkeSlaap were very enjoyable and would revisit most when flowers come out again!

 - Arianna V
Kliprand Guesthouse

I love LekkeSlaap. Always so helpful in finding the best accommodation. I have already told numerous people about LekkeSlaap. Thanks LekkeSlaap.

 - Cindy C
Cherrystone Self-catering Cottage

The best service I had so far. Reminders sent out to confirm dates, no other site I have ever used does this.

 - Rina C
Gnome Cottage

Ons het LekkeSlaap al vele kere vir besprekings gebruik en sal ook in die toekoms jul gebruik vir besprekings.

 - Leoni K
Lemoenfontein Game Lodge
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za