Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

SOOS GESIEN IN:
Sien Meer

Gaste se Kommentaar

Baie dankie vir die flink diens en julle deurgaanse kontak deur sms'e om ons op hoogte te hou van ons volgende bespreking.

 - Salomon B
Hananja Lodge and Restaurant

Baie professioneel en flinke diens, maar tog vriendelik en persoonlik. Ek hou van die sms-herinnerings en adresdetails 'n dag voor die tyd.

 - Nick V
Verbe Caravan Park

All the places we booked through LekkeSlaap were very enjoyable and would revisit most when flowers come out again!

 - Arianna V
Kliprand Guesthouse

I love LekkeSlaap. Always so helpful in finding the best accommodation. I have already told numerous people about LekkeSlaap. Thanks LekkeSlaap.

 - Cindy C
Cherrystone Self-catering Cottage

The best service I had so far. Reminders sent out to confirm dates, no other site I have ever used does this.

 - Rina C
Gnome Cottage

Ons het LekkeSlaap al vele kere vir besprekings gebruik en sal ook in die toekoms jul gebruik vir besprekings.

 - Leoni K
Lemoenfontein Game Lodge

Baie lekker en gerieflike manier of vir verblyf te soek en baie maklik om te bespreek. Dit is ons plek om blyplek in SA te kry.

 - Riaan K
Lekker Slaap Huis

Dit was die eerste keer wat ek deur LekkeSlaap bespreek en dit was gerieflik en baie gebruikersvriendelik. Baie dankie gaan julle nog baie gebruik.

 - Willie V
Afrique Boutique Hotel

Ek is meer as te vrede met hierdie diens, ek het dit al verskeie kere gebruik en ek sal dit beslis vir ander aanbeveel.

 - Melani S
Windmill Guest House Bloemfontein

Goeie en betroubare webblad om verblyf te soek en te bespreek. Goeie kommunikasie wanneer navraag gedoen word!

 - Kobus D
Hartbeespoortdam Lodge

Ons het LekkeSlaap al 'n paar keer gebruik en hulle lewer puik dienste. Sal hulle definitief aanbeveel ─ alles is gou en maklik.

 - Linda L
Lilly Topaz

Die agent wat my gehelp is baie behulpsaam en het regtig ekstra moeite vir my gedoen. Ek sal vir haar elke keer vra. Marieke Faber was die beste!

 - Mariuis D
Grace's Place

Ek maak nooit bookings deur 'n 3rde party nie. Maar LekkeSlaap is die beste vir plekke om oor te slaap.

 - Charl V
Camino Manor Guest House

Baie dankie, altyd net groot plesier om LekkeSlaap te kontak want akkommodasie is altyd van hoogstaande gehalte!

 - André P
Queensrest

Baie dankie LekkeSlaap, ek is goed behandel en sal beslis mense aanbeveel om van julle diens te gebruik.

 - Rene N
Tweepalms

Ek sal beslis nie weer lodges bel en sukkel, sukkel bespreek nie. Van nou af doen ek alles deur LekkeSlaap.

 - Dalien L
The Stables

Uiters professioneel en jul maak dit vir ons so maklik om vir vakansies en verblyf te bespreek. Ek is baie beïndruk.

 - Dirk P
Okiep Country Hotel

Dit was lekker om so vinnig antwoord te kry op ons navraag. Ons is voortdurend op hoogte gehou - lekker ervaring, sal weer van julle gebruik maak.

 - Elfrida W
Casablanca B&B

Het al verskeie kere van LekkeSlaap se dienste gebruik gemaak. Veilige en maklike besprekings- en betalingstelsel.

 - Lourika N
Vista Del Mar

It was my first time to make use of LekkeSlaap it was great and will definitely make use of your company again.

 - Abelse N
Atlantic Affair Boutique Hotel

Dit is net 'n plesier om met LekkeSlaap te werk! Sal altyd LekkeSlaap as eerste keuse gebruik. Baie dankie vir puik en professionele diens!

 - Van Zyl B
Ga-Lali Guest House

Maklik en vinnige diens. So hulpvaardig. Vir een vakansie sommer drie keer gebruik. Regtig indrukwekkend.

 - Elsie P
Kiepersol B&B and Self-catering

Baie tevrede met die gebruikersvriendelike webtuiste. Sal nooit weer 'n ander besprekings agentskap gebruik nie. Puik diens hou so aan!

 - Hannetjie F
Nautilus Self-Catering Accommodation

Nog nooit enige probleme ondervind. What you ask for, is what you get - almost immediately! Opvolg en terugvoer word baie waardeer.

 - Cheryl B
3 on Elf

Uitstekende en gerieflike manier om verblyf te soek, enige plek, enige tyd. So dankbaar vir LekkeSlaap!

 - Joe L
Vyver's Rus

Ek maak slegs van julle gebruik as ek om watter rede ook al uitslaap of uitstedig is. Julle diens is betroubaar.

 - Helen D
Cottage on Cheetah

Kan nie dink wat ek sonder hierdie wonderlike diens sou doen nie. Dit neem al die spanning uit jou reisprogram.

 - Wynand B
Abancidou Lodge

Effektiewe, vinnige, vriendelike diens. Ons het gevra vir 'n kamer effens weg van gedrang en geraas en het die heerlikste kamer gekry, baie dankie!

 - Hanlie V
Dikhololo

Die besprekingstelsel is puik en die gebruik moeitevry. Selfs vir 'n ou man wat IT-gestrem is, was dit maklik om te gebruik!!

 - Tobie H
Dwarswegstrandoord

Pleasure to use your website. This is the second booking I have done through you and its been pain free.

 - Lisanne H
San Rock Guest House

Baie dankie vir julle professionele diens. Dit was heerlik om met mense besigheid te doen wat die proses maklik maak. Baie dankie.

 - Chantelle G
De Waal Drive 16

Als 100% goeie hulp en waarde vir geld. Help waar kan en vriendelikheid is awesome. Well done LekkeSlaap team!

 - Jacques D
Malgas Villa

Tien uit tien vir LekkeSlaap. Ons is nog nooit teleurgestel deur LekkeSlaap nie. Gebruik dit vir omtrent al ons besprekings.

 - Lourette V
La Patricia

Julle maak die lewe soveel makliker vir iemand soos ek wat dit pes om te sukkel. Ek beveel julle gereeld aan ander vir moeitevrye besprekings.

 - Louise J
Clarens Valley Lodge

LekkeSlaap se agente was die hoogtepunt van ons hele "ordeal" - ongelooflik behulpsaam, "on-the-ball"! Baie dankie!

 - Yvette S
Uitsig Cottages

Goeie diens en baie behulpsaam sal hulle weer gebruik. Het 'n ander agentskap gebruik voorheen maar baie beter diens by LekkeSlaap.

 - Gerhard V
Utara Wildsplaas

Dankie vir julle sms'e die dag voor aankoms by verblyf, dis baie gerieflik en bevat al die belangrike inligting wat benodig word!

 - Marian R
Leopardsong Manor

Stunning website making finding stunning trustworthy accommodation a breeze! A big thumbs up to the team of LekkeSlaap! Thank you!

 - Marcelle L
Madeliefie

Ons sal inderdaad weer via LekkeSlaap se webtuiste 'n verblyfplekkie soek wanneer ons weer die langpad aanpak hier vanaf PE.

 - Jerrie C
De Lance Chalet & Coffee Shop

Baie kliënt-georiënteerd. Hoe nader aan jou datum is daar gereelde skakeling met kliënt rakende roetes en kontakbesonderhede.

 - Stoney S
De Hoop Cottages
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za