410 Zeeland Pier
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 193 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
410 Zeeland Pier is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde bestemming kan verken.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n binnenshuise plonspoel en 'n gimnasium geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die V & A Waterfront, die DHL-stadion, Iziko Bo-Kaap Museum en die Tafelberg-kabelkar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang