9 on Kromellenboog Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Juan'ri S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beeldskoon. Rustig. Modern. Netjies. Gerieflik. Lekker. Die fotos doen nie hierdie plek "justice" nie! Dit is ongelooflik mooi en goed gehou. Die kamers, alhoewel hulle teen mekaar is, voel nie of mens reg langsaan iemand anders bly nie. Mens hoor skaars die ander gaste en dit is so rustig daar! Die beddens is ongelooflik gemaklik. Die badkamers is "spacious" en modern. Elke kamer het ook 'n strykplank en strykyster, wat baie uitgehelp het aangesien ons nie tyd gehad het om my man se hemde vir 'n troue te stryk voor die tyd nie. My ouers het saamgekom, in 'n ander kamer gebly, om na ons 3 maande oue seuntjie te kyk terwyl ons by 'n troue was. Hulle sê ook dis 'n ongelooflik lekker plek. Daar is 'n swembad, boma, piekniektafels, en 'n besonderse mooi tuin wat die verblyf ekstra spesiaal maak! Boonop was ontbyt die volgende oggend lieflik. Met keuses tussen vrugte, jogurt, pap, bacon, eiers, toast ens. is mens vir seker om nie honger te lei na 'n aand se baljaar nie. Ek sal hierdie plek 100% aanbeveel vir enige iemand wat dit oorweeg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina Chantal L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic. We just wanted to express our sincere gratitude for the amazing experience during our stay. The room was spotless and very comfortable, the breakfast was delicious, and your hospitality made us feel truly welcome. Thank you for going above and beyond to create such a pleasant atmosphere. I will gladly recommend your guesthouse to friends and family, and I look forward to visiting again in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam verras gewees. Netheid, diens en vriendelikheid. Regtig lekker gebly. Goeie kwaliteit beddens en beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

'n Wenner blyplek! Skoon, pragtig! Beslis 'n plek waarheen ek sal terugkeer. Baie dankie, dit was 'n oase in Sasolburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. Charmaine went out of her way for us and was a pleasure to get to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Friendly, clean, big rooms, safe parking, best stay ever. Charmaine is very friendly and is super attentive. She washed my child's hockey clothes. She is always available and helps you with a smile!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tevrede klient. Baie gerieflike en mooi kamer en badkamer. Selfs 'n strykplank en strykyster in die kamer. Ontvangs, diens en ontbyt was baie goed. Ons sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kamer lekker warm. Baie goeie ontvangs 8h00 in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent. The stay was amazing and excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik en skoon. Baie skoon en nuut. Het baie lekker gebly en die ontbyt was uit 'n boek uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kromellenboog Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjFiZjMwLTYwNzgtNGM3Zi1iMGEwLWE5ZjdkZmU1OTYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 9 Kromellenboog Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.805060697921 27.834247055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang