Adventure Bush House
-
Kapasiteit: 12 persone
10 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1602 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Adventure Bush House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marloth Park, 'n wildreservaat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die gebied is die tuiste van vrylopende wildlewe, insluitend koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejaane, bosbokke, blouape, njalas, impalas, vlakvarke en volstruise.
Die volledig gemeubileerde huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer op die grondvloer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Bo het die tweede en derde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, wat 'n badkamer deel. Alle slaapkamers maak oop na 'n groot patio bo met uitsigte oor die park en die nabygeleë watergat.
Die oopplan-leefarea en kombuis sluit 'n eetkamertafel, sitkamerstoele, TV, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. 'n Gaste-toilet is op die grondvloer geleë. Gaste kan 'n ingeboude braai op die oordekte patio, 'n buitevuurput en 'n swembad geniet.
Die huis beskik oor gratis WiFi, 'n gasstoof en warm water, en 'n rugsteunstelsel vir beligting, sekuriteit en internet. Gaste kan die eiendom beveilig deur alle hekke toe te maak en snags die geluide van die bos te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyAdventure Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1602 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
- Gaste dink Adventure Bush House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 12 persone
10 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1602 Volstruis Road, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang