+65

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ronelle R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Heerlik gebly - sal beslis aanbeveel. Lekker huis met pragtige uitsig. Goed toegerus met alles wat nodig is. Ontvangs vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie, so bly om te hoor. Vriendelike groete.

Marlene C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Best seaview by far. Dit was uit die boeke uit. Die foto's promoveer nie die lieflike plek genoeg nie. Net nie geskik vir ouer mense wat nie trappe kan klim nie. Ons het heerlik gebly en Christo en sy vrou is so aangenaam. Beste see uitsig en loopafstand na die rock pool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Marlene, dit was vir ons lekker om julle hier te kon huisves.

Samantha G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lovely. What a warm welcome. We had a wonderful time and we will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Thank you, Samantha, it was a pleasure hosting you and your family. Kind regards, Christo

Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Het baie lekker gebly. Stapafstand van 'tidal pool'. Verblyf was baie aangenaam met 'n ongelooflik vriendelike en behulpsame gasheer. Altyd besorg of alles reg is. Woning het baie spasie en is baie goed toegerus. See-uitsig vanaf stoep 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Alicrons
Dankie Rina en Chris, dit was vir ons net so lekker om gaste soos julle te kon huisves.

Solomon B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

A beautiful and comfortable stay which we won't mind doing again. Christo patiently waited for our arrival with a warm welcome and walkthrough of the big, comfortable accommodation and rules. We slept well and were very comfortable; the place has everything needed. We spent quality time playing games and walking to the beach, with everyone so friendly and greeting us along the road. The area is very safe. Suitable WiFi for all our devices. We could watch the meteors from the balcony on 13 March 2026.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dear Solly and extended family. It was our pleasure having you here. You and your family will always be welcome at Alicrons.

Tossie M
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

60 verj viering. Heerlik gekuier vir 3 nagte, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie vir die terugvoer Tossie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Gelukkig in Jongensfontein is misdaad nie 'n prioriteit. (Wou net weet hoekom jy veiligheid as 3 gradeer) Indien julle enigsins bedreig gevoel het, laat weet asb., dan kan ons dit probeer regstel. Vriendelike groete en hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Beaudette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lieflik! Ons het baie lekker, gerieflik en veilig gebly. Die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Beaudette, bly om te hoor julle het lekker gekuier. Vriendelike groete, Christo

Riaan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die stilte en uitsig was besonders. Waarde vir geld en jou rus. Van aankoms tot weer verlaat was ongelooflik. Oom Christo is baie vriendelik en sy vriendelikheid saam met sy kliëntediens is 5 ster. Sal weer sy plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Riaan, dit is so lekker om gaste soos julle te kon huisves. Julle sal altyd welkom wees by Alicrons!

Gerda M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi uitsig. Huis beskik oor alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Gerda, bly om te hoor julle het lekker gebly. Vriendelike groete, Christo Cronje

Christelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier en alles was goed. Plek is perfek geleë en alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie vir die terugvoer, so lekker om julle te kon huisves. Vriendelike groete. Christo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

15 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01ff03786bbcf2a2f16ed7597e9336619bc16fd561343edbf5e0425b6573c5004fb0cf40978f5ebc0706f317b230f7424620?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 50 5 1 5 15 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43231681593 21.3322
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang