Anatot

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
N. P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

10/10. The friendliest hosts ever, both Shirley and Whitney. It's a 10/10 for us, we've been to a few places but Anatot is at the top of our list, we will most definitely be back there very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike naweek weg van ons huis. Dit was 'n wonderlike naweek. Met 'n swembad wat gehelp het met die hitte. Handdoeke en klere het buite op die stoele gehang en niemand het dit geneem nie. Baie veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryll G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Loved the outdoor area. Spectacular view and sunsets. Heerlike stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Gerieflik, skoon en uiters netjies. Die gasheer en vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is uitsonderlik netjies en skoon. Baie gerieflik. Die ligging is nie die beste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Anatot
Goeie middag Dirk. Ek sou dit waardeer het indien jy die feit dat jy onveilig gevoel het onder my aandag gebring het, alhoewel ek weet daar was geen rede daarvoor nie. Groete, Sylvia

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties, baie vriendelik en netjies. Verblyf was baie lekker gewees, skoon, netjies en die ligging was fantasties gewees. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal definitief weer by Anatot gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Hof Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc284320b6da0e01f8953fc28e7aaeaf407b1a2b580ff86045cb6819e7d66f74e43354b827e3c99be1bbd3fb0fdedc9eef072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 1A Hof Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.602755001727 22.210704937404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang