+66
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir 8 gaste. Elke eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenhede met 'n bad en stort, asook 'n sit-area lugversorging, WiFi en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus is. Verder is daar 'n kaggel, TV, DStv, stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid maak gebruik van sonkrag in die geval van beurtkrag. Gedurende hierdie tydperk sal die lugversorging nie werk nie, maar die WiFi en ligte sal aanhou werk. Gasgeisers sorg vir warm water.

Elke eenheid spog met 'n braai-area buite, asook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die agterplaas het 'n plonspoel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 459 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Bakgat, soos die naam! Bakgat verblyf is ideaal geleë in Beaufort West, seker en baie goed toegerus. Ons was ook binne loopafstand van ons gunsteling ...
Sien meer
Jun 2026
Zandria V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Konstante hoë standaard oor die afgelope paar jaar. Elke keer as ons daar bly, is dit vir ons 'n positiewe ervaring. Skoon, netjies, goed t...
Sien meer
Mei 2026
Ingrid M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Fantasties. Bakgat. Alles wat gewys word op die webtuiste is die waarheid. Ons het fantasties gebly. Verskriklikke mooi plek.
Mei 2026
Attie B
Besigheidsreis
5.0
Netjiese & skoonste oornagakkommodasie wat ek in 'n baie lang tyd teëgekom het. Bakgat blyplek is wat my betref die beste oornag akkommodasie wat daar...
Sien meer
Mei 2026
Zelma V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wonderlik soos altyd Ons oorslaap plek altyd.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 459

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bakgat Blyplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7A and 7B New Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 459 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang