+50
B&B in Bethulie

Bethulie Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leon W
1 nag
5.0
Mei 2026

Pragtige, veilige en skoon verblyfplek. Gasvrou vriendelik en verwelkomend. Het 'n heerlike tyd by Bethulie Guest Farm geniet. Het dadelik welkom gevoel en gasvrou en haar man asook die res van die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Pragtige huis en meubels met goed versorgde houtvloere. Heerlike aandete en ontbyt geniet. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Worth the stopover. Wonderful old building full of treasures. Like being taken back in time, friendly hosts with lots of local knowledge. Evening meal was cooked to perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent value and highly recommended. Very comfortable, with a delicious dinner. Wayne is a hospitable host too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Wat 'n belewenis. Gasheer ken die geskiedenis van die omgewing wat baie gehelp het met besienwaardighede. Diens was uitstekend. Kos fantasties. Kamer was gerieflik met alles en nog wat. Skoon en netjies. Sal weer soontoe gaan as ek in daardie rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie P
1 nag
5.0
Mrt 2026

Lieflike asembenewende ervaring voel asof ek in 'n fliek speel terug in tyd. Dit is 'n pragtige nostalgiese belewenis wat mens laat deel voel van die 'ryke verlede' met al die gemak en tegnologie van die hede. Mens voel onmiddellik tuis en gekoester deur die gasvryheid en opregte belangstelling in elke gas. Mense kom aan as vreemdelinge en vertrek as vriende, want die ruimte wat geskep word deur die gasheer en gasvrou is huislik, met 'n gevoel van behoort, omgee en 'Ubuntu'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verblyf met ongelooflike atmosfeer en gasvryheid. Verblyf was puik en so ook die aandete (opsioneel) en die ontbyt (ingesluit). Gasheer en gasvrou het ons so vriendelik ontvang en sommer dadelik tuis laat voel. Baie goeie ervaring en sal weer beslis wees en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germaine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sou langer wou kuier. Baie netjies en skoon plek. Lekker ruim kamer. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het eers laat aangekom en sy het vir ons gewag. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Want to feel South Africa? Stay at Bethulie Guest Farm. Loved it. Loved it. A truly South African house over 100 years old. Riana and Jessie fed us yummy food, and the dogs and ostriches welcomed us. The view from the stoep, accompanied by gorgeous dogs, was to die for. Go and see and feel for yourself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina D
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie aangenaam. Baie lekker geslaap en 'n heerlike ontbyt geniet. Nie geweet daar is WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Can definitely recommend. A really great venue for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 225 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang