Bloemprop Overnight Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 160 Klaradyn Avenue, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bloemprop Oornagverblyf bied gemaklike selfsorgverblyf in Bloemfontein. Hierdie privaat, oopplan-eenheid is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat 'n gerieflike en veilige verblyf in die stad soek.
Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, tweeplaat-kookplaat, yskas-vrieskas, klein eetkamertafel en basiese eetgerei. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien vir ekstra gerief. Die leefruimte het lugversorging.
Die eenheid maak oop via 'n skuifdeur na 'n klein, privaat grasperk. Gratis, veilige onderdakparkering is agter die hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 160 Klaradyn Avenue, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 160 Klaradyn Avenue, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang