Blouberg Studios
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Dolphin Drive, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blouberg Studios is in Blouberg geleë en is slegs ’n kort entjie se stap van die strand af. Die ligging is ideaal vir besoekers wat Kaapstad wil verken én vakansiegangers wat net lekker in die son wil ontspan. Alhoewel die ateljees nie ’n uitsig het nie, bied die strand ’n pragtige uitsig op Tafelberg.
Blouberg Studios het sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Daar is 3 tuinwoonstelletjies wat ten volle toegerus is, en 1 ateljeewoonstel op die boonste verdieping. Elke tuinwoonstelletjie het sy eie ommuurde tuintjie met stoepmeubels en braaigeriewe. En elke ten volle toegeruste kombuisie het 'n ontbythoekie en 'n yskas.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel met 'n sekuriteitswag in die aand. Gaste is welkom om buite in die tuinarea en op die balkon te rook. Kamers word een keer per week skoongemaak.
Die MyCiTi-busdiens is lekker naby wat gaste na die plaaslike winkels, restaurante en V&A Waterfront kan neem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rob & Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 42 Dolphin Drive, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Studios het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Dolphin Drive, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang