C-Vista

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Mariska V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi, netjies en vriendelike diens. Baie skoon en netjiese plek. Alles is daar en meer om verblyf te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek. Bly om te hoor dat julle die kuier geniet het. Ons hoop om julle gou weer by C-Vista te ontvang.

Norman D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

We had a lovely short stay. The unit was spacious, clean and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thanks for your visit. We are happy to hear that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon.

Cheryl M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Hope to visit C-Vista again. Immaculate accommodation with a view in a quiet location. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thanks for staying at C-Vista. It was our pleasure to host you, and we hope to see you again soon.

Joanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons kuier was heerlik gewees. C-Vista is 'n pragtige, netjiese en wel toegeruste selfsorgeenheid. Ons het heerlik daar gebly. Ons is goed ontvang deur die eienaars en het dadelik tuisgevoel. Ons kan C-Vista aanbeveel en sal definitief weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie dat julle by C-Vista tuisgegaan het. Ons is bly julle het die besoek geniet en sien uit daarna om julle gou weer te ontvang.

Kobus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Absolute waarde vir geld. Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en die bed was uitstekende kwaliteit wat vir my belangrik is vir goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir jou besoek. Ons sien uit daarna om jou weer te huisves op jou volgende besook.

Hester K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vinnige besoek in Stilbaai met goeie oornagverblyf. Mooi, netjies, skoon en alles ingehad wat ek nodig gehad het. Die matras was baie gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Kamin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommended. C-Vista was spotless, beautifully set up, and had everything we needed for a comfortable self-catering break. The kitchen was well equipped, the space cozy, and the little touches made it feel like home. Peaceful location and gorgeous views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thank you for your visit and kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to your next visit to Stilbaai and to hosting you as our guests.

Daphne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut fantasties gewees. Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek. Ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle binnekort weer te huisves.

Sandy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons sal definitief weer hier oorbly. Ongelooflike netjiese woonstel! Pragtige uitsig oor Stilbaai. Die bed was heerlik met 'n elektriese kombers. Daar was ook 'n verwarmer wat ons nie eers gebruik het nie. Beskuit en melk, asook water ingeval ons nie van Stilbaai se water hou nie. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie dat julle by C-Vista tuisgegaan het. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves in die toekoms.

Petra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Relaxing weekend away. Welcoming hosts, lovely accommodation with a view, quiet, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thanks for your visit. We are glad to hear you enjoyed your stay at C-Vista and look forward to welcoming you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennielene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Marlyn Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50946cf0db776b014ccd512cc7204b66ac9715b238a0f99aaa3bf8c2b9d98684102caec2392b7d962d984560bd2d86ff36c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 12 Marlyn Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365013868103 21.405390615344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang