Cape on Porterfield Unit 5

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sorita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Loopafstand van Bloubergstrand, veilig. Heerlik, skoon en dit help dat daar 2 badkamers is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Woonstel baie mooi, ongelukkig nie die woonstelblok nie. Die woonstel is goed toegerus, modern gedecoreer, naby die see, winkels en restaurante. Ongelukkig kyk die Body Corporate nie baie goed na die woonstelblok nie en lyk dit vervalle. Ons water en krag was ook af omdat die Body Corporate nie betyds gas hervul het nie. Ventilasie in die gange is baie swak en met 'n asma/bronchitus bors het ons gesukkel om asem te haal tussen al die dagganrook. Daar is ook geen ekstra veilige spasie vir ekstra voertuie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 184
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 184
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 184
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Porterfield Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e41b0e2c5598100d5da589803973eb38c9d8d0185a21f9e63cec8639eb38eafbfec4f741f7237b7f36e4c6710606a01111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 184 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 9 Porterfield Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.819518643269 18.479047557591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang